ENJIN OMGEWINGSTANDAARDE
Die Landini Landpower
met nuwe kajuitontwerp
Modelreeks:
125 - 86 kW
135 - 98 kW
145 - 104 kW
165 - 116 kW
DOELGERIGTE KRAGLEWERING
Die Landini Landpower is ontwerp volgens u behoeftes en verseker ‘n uiters lewendige werkverrigting
soos nog nooit tevore nie. Tegnologie met ‘n meer natuurlike kraglewering dmv skoonbrand
ß-Power
d i ese l en j i ns na
TIER 3
omgewi ngs tandaarde sorg v i r doe l ger i gte aandrywi ng.
Nuwe Kajuit:
‘n Aansienlike verbetering in kajuitontwerp sorg vir uitstekende sigbaarheid en ‘n
moderne binneuitleg. Gemaklike sitplek, lugreëling en ergonomiese kontrolehefboomuitleg help om
moegheid tot ver op die agtergrond te skuif.
BELANGRIKE KENMERKE:
ß-Powered
enjins met meganiese
brandstofinspuiting, turboaangejaag en
tussenkoeling
Basiese ratkas - 6 spoed gesinchroniseerd
met 3 gang spoedkeuse plus kruiprat (36
vorentoe + 36 truratte)
Gesinchroniseerde meganiese spoelkas
(shuttle)
Kragaftakker - 2 spoed 540/1000 rpm
Meganies beheerde CAT II of CAT III,
3-punt hysstelsel
Agterwiel- en voorwielgewigte
Nuwe kajuitontwerp met verbeterde uitsig
en moderne binneontwerp
SIEN GERUS U NAASTE HANDELAAR VIR MEER INLIGTING OF KONTAK:
HOOFKANTOOR: 011 914 1700. KAAPPROVINSIE: 082 809 9460, LIMPOPO
EN MPUMALANGA: 079 211 2506, VRYSTAAT EN NOORDWES: 082 879 9550,
KWAZULU-NATAL: 082 907 4336
Webblad:
www.argosa.co.za.Epos:
landini@argosa.co.za