21
“
Die belangrikheid
van die regte
bewerkings en
bemesting vir
elke plaas kan nie
genoeg beklem-
toon word nie.
“
Grafiek 1: Kumulatiewe opname van N, P en K as ‘n persentasie van die totale opname deur mielies.
Bron: MVSA, 2007; Pannar, 2009
1: ‘n Mielieplant tydens die vyfblaar-stadium
(V5).
2: Visuele reaksie en swakker groei as gevolg
van die afwesigheid van ‘n gebalanseerde
plantermengsel.
3: Sandgronde met inherente lae vrugbaar-
heid.
1
3
2