SA Grain January 2014 - page 18

“Ons gebruik nie ’n produk op
ons plaas as ons dit nie eers deur
ons proefproses gesit het nie. Ons
het op
Abacus
®
besluit wat ons
algeheel op ons plaas gebruik. Ons
is baie tevrede met
Abacus
®
.”
Gawie du Plessis, Van Rooyenspan
Frik van Rooyen Boerdery, Coligny.
uppe marketing A09402
Vir meer inligting skakel BASF by Tel: +27 11 203 2563.
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk
ƒ
Sestiendestraat 852, Midrand, 1685.
Tel: +27 11 203 2400
ƒ
Faks: +27 11 203 2461
ƒ
Epos:
.
Boere maak staat op Abacus
®
in die wete dat dit werk!
“Grysblaarvlek en noordelike blaarskroei is vir ons
’n groot kopseer in hierdie gebied, maar danksy
produkte soos
Abacus
®
, het ons nie meer probleme
daarmee nie.” Aldus Gawie du Plessis van die Frik van
Rooyen Boerdery in die Coligny-distrik waar hulle met
witmielies en geelmielies boer.
“Ons gebruik nie ’n produk op ons plaas as ons dit nie
eers deur ons proefproses gesit het nie. Ons beskou
ons proewe as baie belangrik, omdat ons ons keuses
daarvolgens doen. Ons het
Abacus
®
ook so ontmoet.”
Gawie-hulle plant onder andere kortgroeiers aan, en
omdat kortgroeiers veral vatbaar is vir blaarsiektes,
is grysblaarvlek en noordelike blaarskroei ’n groot
probleem. “Maar ons het toe op
Abacus
®
besluit en
gebruik dit die afgelope paar jaar algeheel op ons plaas.
Ons is baie tevrede met die werking van
Abacus
®
.
Verlede jaar het ons gemiddeld 5,15 t/ha opbrengs
op ons mielies gekry en daar was ’n merkbare verskil
te sien, afgesien van droogtetoestande wat planttyd
moeilik gemaak het. Die
Abacus
®
-rye het langer groen
gebly en die grysblaarvlekbesmetting was baie laer
as die kontrolerye,” sê Gawie. Hulle spuit die produk
voorkomend en daarom is blaarsiektes nou ook iets
van die verlede. Volgens Gawie, dra die gebruik van
Abacus
®
ook by tot opbrengsverhogings.
Abacus
®
van BASF verwesenlik die
AgCelence
-
belofte deurdat dit die vernaamste blaarsiektes
effektief beheer wat gesonder plante en ’n verbeterde
oes tot gevolg het. Daarom gebruik boere soos Gawie
Abacus
®
met vertroue – want hul weet hul daaglikse
besluite sal vrugte afwerp.
Wanneer Gawie ’n besluit moet neem rondom die
aankoop van landbou-chemiese produkte, wil hy seker
wees dat die produk in die doel gaan slaag waarvoor
dit aangewend word. ’n Tevrede Gawie sluit af:
Abacus
®
slaag in die doel waarvoor dit aangewend
word. Trouens, ons het die afgelope seisoen ’n
opbrengsverhoging van tot ’n halwe ton gehad.”
Nog ’n rede waarom BASF
AgCelence
produkte ontwikkel het – sodat produsente
soos Gawie, verseker kan wees dat hul
gewasse hul volle potensiaal sal bereik.
Abacus
®
Reg. Nr L8048 Wet Nr 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: F500
®
62,5 g/
l
.
Epoksikonasool 62,5 g/
l
. Skadelik.
Verwys asseblief na die produketiket vir volledige gebruiksaanwysings.
Abacus
®
,
F500
®
en
AgCelence
is geregistreerde handelsmerke van BASF.
1...,8,9,10,11,12,13,14,15,16,17 19,20,21,22,23,24,25,26,27,28,...52
Powered by FlippingBook