SA Grain January 2014 - page 17

‘n 180°-blik op ons lede en tak-aktiwiteite
Laaste vergadering vir 2013 op Douglas gehou
Streeksvergaderings vir 2014 beplan
HANS VAN DER BERG, LEDEBEMARKING- EN KOMMUNIKASIEBEAMPTE,
GRAAN SA
Tydens die laaste Graan SA streeksvergadering vir 2013 wat op 7 Novem-
ber op Douglas plaasgevind het, het produsente uit die gehoor hul mis-
noeë te kenne gegee jeens produsente wat nie bereid is om hul twee rand
per ton heffing te betaal nie. Hulle het ook van die geleentheid gebruik
gemaak om vir mnr Louw Steytler (voorsitter: Graan SA) te bedank vir die
tyd wat hyself as produsent opoffer ter wille van alle ander produsente.
1: Ná die vergadering was produsente dit eens dat hul veel positiewer is
oor landbou in Suid-Afrika as voorheen. Hul vertroue in die leierskap van
Graan SA en die werk wat daar gedoen word, stel hulle in staat om hul aandag
toe te spits op dít wat hulle graag wil doen en dit is om voedsel te produseer.
2: Attie Scholtz van Douglas, wat as Agri SA/Toyota SA se Jongboer van die
Jaar vir 2013 aangewys is, het ook die vergadering bygewoon. Louw Steytler
gee vir Attie, wat ook ‘n lid van Graan SA is, ‘n stewige handdruk. Attie boer
met lusern, mielies, koring, gars en vleisbeeste.
3: Louw Steytler en Attie Scholtz saam met Van der Spuy Botes (voorsitter van
die Douglas Landbou-unie).
HANS VAN DER BERG, LEDEBEMARKING- EN KOMMUNIKASIEBEAMPTE, GRAAN SA
Graan SA se streeksvergaderings wat Kongres voorafgaan, word beplan vir die volgende datums en plekke:
Lede-landskap
1
2
3
Datum
20 Januarie
24 Januarie
27 Januarie
28 Januarie
30 Januarie
Plek
Jan Kempdorp
Ermelo
Migdol
Mareetsane
Barberspan
Tyd
15:00
10:00
15:00
10:00
10:00
Plek
Heilbron
Nylstroom
Ottosdal
Rysmierbult
Tyd
10:00
15:00
15:00
15:00
Datum 3 Februarie 4 Februarie 11 Februarie 12 Februarie 13 Februarie 17 Februarie 18 Februarie 20 Februarie 21 Februarie
Plek
Delmas
Groblersdal
Caledon-
Rietpoel
Moorrees-
burg
Hoopstad Bethlehem Bothaville
Bloemfontein Hopetown
Tyd
15:00
10:00
10:00
10:00
13:00
15:00
10:00
10:00
10:00
Plek
Leandra
Ladybrand Petrus Steyn
Viljoenskroon Lichtenburg Vrede
Tyd
15:00
15:00
10:00
15:00
10:00
10:00
Plek
Virginia
Winterton
Tyd
15:00
10:00
Datums is onderhewig aan verandering, maar lede sal per SMS in kennis gestel word van die tye en lokale
waar die vergaderings sal plaasvind. Ontwikkelende Landbou sal vier vergaderings hou: Sannieshof, Welkom,
Oos-Kaap en Mpumalanga. Datums sal deurgegee word.
15
1...,7,8,9,10,11,12,13,14,15,16 18,19,20,21,22,23,24,25,26,27,...52
Powered by FlippingBook