Funksie
Aktueel
SA Kalk & Gips
– bemarkers en landboukundiges bedank vir hul ondersteuning
NADIA NICHOLS, OPERASIONELE EN PROMOSIE-
BESTUURDER, SA KALK & GIPS
SA Kalk & Gips het hul topbemarkers en -land-
boukundiges by hul jaarlikse toekenningsaand
einde verlede jaar bedank vir hul getroue
ondersteuning in 2013. Die toptien-bemarkers,
die topdrie-landboukundiges en die Kaap
Bemarker van die Jaar is by dié spoggeleentheid
by die Riviera on Vaal in Vereeniging, aan-
gekondig.
Die aand het afgeskop met ‘n verwelkoming
deur die direkteur, Hendrik Heÿl, waarna die
gaskunstenaar, Adam Tas, die gaste ver-
maak het. Renso Nel, SA Kalk & Gips se
bemarkingsbestuurder, was die seremonie-
meester vir die aand en het die toekennings
saam met die direkteure aangekondig.
John Craven is aangewys as die Landbou-
kundige van die Jaar en Johan van der Merwe
as die Kaap Bemarker van die Jaar. Johan
Gerber is as die Nasionale Bemarker van
die Jaar 2013 aangewys. Saam met hierdie
toekennings het ander bemarkers en land-
boukundiges ook toekennings ontvang.
1: Hendrik Heÿl (direkteur), John Craven (Land-
boukundige van die Jaar 2013), Renso Nel
(bemarkingsbestuurder) en Carl Taljaard (be-
sturende direkteur).
2: Hendrik Heÿl, Johan van der Merwe (Kaap
Bemarker van die Jaar 2013), Renso Nel en
Carl Taljaard.
3: Hendrik Heÿl, Johan Gerber (Nasionale
Bemarker van die Jaar 2013), Renso Nel en
Carl Taljaard.
1
2
3
CenterLine® 220:
• Simple, reliable guidance for spraying, spreading and more
• Straight line (parallel) and curved AB modes
Matrix® Pro GS:
• Full-color, touchscreen display in two available sizes
• RealView
®
camera monitoring with exclusive Guidance Over Video
• Compatible with BoomPilot
®
automatic swath control and UniPilot
®
assisted steering
Long-term value, short payback
•
,PSURYHG DFFXUDF\ PLQLPL]HV ZDVWH DQG LQFUHDVHV SUR¿WDELOLW\
•
Less driver fatigue, increased productivity
•
Easy to install, setup and operate
GPS GUIDANCE: CHOOSE FROM
TWO EASY-TO-USE OPTIONS
S
F
R
C