Augustus 2017
82
koringoes op die voorvoet
T
en einde die volle genetiese opbrengspotensiaal van mo-
derne kultivars te verwesenlik, is ‘n goeie begin uiters
belangrik. Omgewing, wat klimaat en produksiepraktyke
insluit, rem toenemend teen hoër opbrengste wat noodsaak-
lik is om koringverbouing winsgewend te maak.
‘n Produsent het geen beheer oor die klimaat nie en die hoe-
veelheid reënval of hoe warm of koud dit tydens kritieke
groeistadiums gaan wees, varieer drasties tussen seisoene. Be-
stuur van die produksieomgewing is egter wel moontlik en goeie
vogbewaringspraktyke, oordeelkundige keuse van kultivars wat
aangepas is vir die spesifieke produksie-area en aanwending van
‘n effektiewe bemestingsplan, sal wel ‘n hele aantal potensiële
risiko’s betekenisvol verminder.
Hierdie is die hoofredes waarom presisieboerdery in gewildheid
toeneem. Presisieboerdery beteken niks meer nie as dat die pro-
dusent, met behulp van moderne tegnologie, toenemend beheer
neem oor faktore wat bestuurbaar is.
OP PLAASVLAK
Plantestand / Koring / Produksie-omgewing
Bestuurspraktyke
DR ROBBIE LINDEQUE,
LNR-Kleingraan, Bethlehem
KULTIVAR-
RANGORDE
DUISEND
KORREL-
MASSA
(G/1 000
KORRELS)
VOLGENS 30 KG
SAAD/HA
VOLGENS DKM
VERSKIL INDIEN KG/HA IN PLAAS
VAN DKM GEBRUIK WORD
KOLEOP-
TIEL-
LENGTE
(MM)
GRAM
SAAD/M
2
AANTAL
PLANTE/
M
2
GRAM
SAAD/M
2
AANTAL
PLANTE/
M
2
KG
SAAD/
HA
SAAD-
VERSKIL
OP
500 HA
(KG)
AANTAL
SAKKIES
SAAD
(25 KG)
R/C VER-
SKIL OP
500 HA
(SAAD-
PRYS
VAN R300
PER 25
KG)
1
23,5
3
128
1,76
75
17,6
6 188
248
74 250
106
2
24,8
3
121
1,86
75
18,6
5 700
228
68 400
109
3
29,5
3
102
2,21
75
22,1
3 938
158
47 250
106
4
31,6
3
95
2,37
75
23,7
3 150
126
37 800
80
5
31,6
3
95
2,37
75
23,7
3 150
126
37 800
93
6
32,0
3
94
2,40
75
24,0
3 000
120
36 000
105
7
32,4
3
93
2,43
75
24,3
2 850
114
34 200
Nie beskik-
baar nie
8
34,8
3
86
2,61
75
26,1
1 950
78
23 400
Nie beskik-
baar nie
9
36,1
3
83
2,71
75
27,1
1 463
59
17 550
Nie beskik-
baar nie
10
36,5
3
82
2,74
75
27,4
1 313
53
15 750
106
11
36,6
3
82
2,75
75
27,5
1 275
51
15 300
97
12
36,8
3
82
2,76
75
27,6
1 200
48
14 400
106
13
37,5
3
80
2,81
75
28,1
938
38
11 250
104
14
37,9
3
79
2,84
75
28,4
788
32
9 450
72
15
39,5
3
76
2,96
75
29,6
188
8
2 250
109
16
39,7
3
76
2,98
75
29,8
113
5
1 350
99
17
41,1
3
73
3,08
75
30,8
-413
-17
-4 950
124
18
41,8
3
72
3,14
75
31,4
-675
-27
-8 100
112
19
42,2
3
71
3,17
75
31,7
-825
-33
-9 900
97
20
42,8
3
70
3,21
75
32,1 -1 050
-42
-12 600
84
21
44,3
3
68
3,32
75
33,2
-1 613
-64
-19 350
77
22
45,0
3
67
3,38
75
33,8 -1 875
-75
-22 500
69
Saailingstand/ha is volgens kg/ha baie hoër as DKM (53 tot 18 x 10
3
saailinge/ha)
Saailingstand/ha is volgens kg/ha effe hoër as DKM (11 tot 1 x 10
3
saailinge/ha)
Saailingstand/ha is volgens kg/ha effe laer as DKM (2 tot 8 x 10
3
saailinge/ha)
Inligting rakende DKM verskaf deur die Nasionale Kultivarevaluasieprogram: 2016-seisoen
TABEL 1: DIE INVLOED VAN DUISENDKORRELMASSA (DKM) OP SAAIDIGTHEID VIR DROËLANDKORINGPRODUKSIE
IN DIE SOMERREËNVALGEBIED.