79
September 2018
NOORDWES PROVINSIE
NOORDWES- EN SENTRAAL-VRYSTAAT
MIELIES SONNEBLOM SOJABONE
MIELIES (HOËR
OPBRENGS)
MIELIES SONNEBLOM SOJABONE
INKOMSTE
Beplande opbrengs (t/ha)
4,00
1,50
1,25
6,50
4,50
1,50
1,75
Safex-prys (beste graad)
(R/ton)
R2 300
R4 750
R4 850
R2 300
R2 300
R4 750
R4 850
Aftrekkings (R/ton)
R260
R295
R63
R280
R280
R323
R63
Produsenteprys (R/ton)
R2 040
R4 455
R4 787
R2 020
R2 020
R4 427
R4 787
Bruto inkomste (R/ha)
R8 160
R6 683
R5 984
R13 130
R9 090
R6 641
R8 377
VERANDERLIKE KOSTES
Saad
R932
R437
R616
R1 264
R1 087
R499
R513
Kunsmis
R1 868
R946
R979
R3 146
R2 178
R1 138
R949
Kalk
R167
R167
R167
R140
R140
R140
R140
Brandstof
R1 207
R1 007
R935
R1 117
R1 154
R1 155
R1 167
Herstelwerk
R666
R730
R626
R641
R629
R577
R647
Onkruiddoders
R858
R161
R519
R667
R623
R392
R253
Plaagdoder
R43
R24
R184
R174
R96
R17
R457
Insetversekering
R367
R130
R117
R256
R177
R129
R163
Graanprysverskansing
R643
R220
R283
R789
R648
R256
R284
Oesversekering
R145
R187
R497
R367
R267
R299
R754
Los arbeid
R192
R192
R192
R192
R192
R192
R192
Produksiekredietrente
R378
R218
R288
R503
R413
R276
R317
Totale veranderlike koste
(R/ha)
R7 466
R4 419
R5 402
R9 256
R7 604
R5 070
R5 837
Totale vaste koste (R/ha)
R2 611
R2 355
R2 407
R2 572
R2 457
R2 356
R2 179
Totale koste (R/ha)
R10 076
R6 774
R7 810
R11 828
R10 061
R7 426
R8 017
Bruto marge (R/ha)
R694
R2 263
R581
R3 874
R1 486
R1 571
R2 540
Netto marge (R/ha)
-R1 916
-R91
-R1 826
R1 302
-R971
-R786
R360
GELYKBREEK (slegs veranderlike koste)
Opbrengs (t/ha)
3,66
0,99
1,13
4,58
3,76
1,15
1,22
Safex-prys (R/ton)
2 126
3 241
4 385
1 704
1 970
3 703
3 399
GELYKBREEK (veranderlike + vaste koste)
Opbrengs (t/ha)
4,94
1,52
1,63
5,86
4,98
1,68
1,67
Safex-prys (R/ton)
2 779
4 811
6 311
2 100
2 516
5 274
4 644
Tabel 2: Beraamde produksiekoste vir die westelike dele van die land – 2018/2019-produksieseisoen.
terwyl
Grafiek 2
op bladsy 77 weer eens die
bruto marge- en netto marge-situasie vir
die westelike dele van die land illustreer.
Alhoewel Tabel 2 en Grafiek 2 nie in
detail bespreek gaan word nie, is die
kerngedagte dat mielies, gegewe die
kostes, nie winsgewend op marginale op
brengspotensiaalgronde aangeplant kan
word nie. Die mielie-winsgewendheids
prentjie lyk egter heelwat beter indien dit
in topproduksiegebiede en hoër opbrengs
potensiaalgronde aangeplant word.
Sonneblom blyk maar ‘n staatmaker vir
die Noordwes Provinsie te wees. Volgens
die berekening wil dit voorkom asof soja-
bone se aanpasbaarheid in die Noordwes
Provinsie nog heelwat uitdagings inhou,
terwyl die margepotensiaal daarvan in die
Noordwes- en Sentraal-Vrystaat hoër is.
Besproeiing
Wanneer die koste per hektaar tussen
droëland en besproeiing vergelyk word,
is daar ‘n aansienlike verskil tussen dié
twee. Die verskil in veranderlike koste is
hoofsaaklik weens die hoër plantdigtheid
onder besproeiing – wat ‘n verhoging in
saad- sowel as kunsmiskoste tot gevolg het.
Buiten die insetprysstygings, gaan ‘n be
sproeiingsprodusent gebuk onder die
konstante verhoging van byvoorbeeld
elektrisiteit-, waterkoste en onderhoud
aan spilpunte – om net ‘n paar te noem.
Tabel 3
op bladsy 81 bevat die beraamde
produksiekoste vir besproeiingsgewasse
vir die Noord-Kaap en Limpopo vir die
komende seisoen (2018/2019).
Volgens berekeninge is die veranderlike
koste om mielies onder besproeiing vir
‘n 14 t/ha opbrengsmikpunt in die
Noord-Kaap te produseer, ‘n skokkende
R29 755/ha, terwyl dit ±R24 983 vir ‘n
12 t/ha-opbrengsmikpunt in Limpopo is.