Danksy Beesvet 33+ is ons vleisbeeste in
puik kondisie en het hulle die regte spierbou
en massatoename vir veilings en skoue.
Dankie Molatek!
’N BUL IN TOP KONDISIE.
PRAGTIG!
Robert Selenati
Hekpoort, Gauteng
Beesvet 33+
is ’n spesiaal-geformuleerde proteïenkonsentraat wat in ’n volvoer- sowel
as ’n kafeteria-afrondingstelsel aangewend kan word.
Beesvet 33+
verseker ekonomiese
vleisbeesafronding met die laagste koste per kg massatoename. Dit bevat ’n groei-bevorderaar wat
voeromset en groei in beeste bevorder, asook voedingsteurnisse en koksidiose teenwerk om maksimum
wins te verseker. Met
Beesvet 33+
sien jy nie net die verskil nie, jy voel dit ook aan jou sak.
Beesvet 33+ (V17357) (Wet 36 van 1947)
Vir meer inligting oor Molatek se spesifieke voere en dienste, kontak:
RCL FOODS:
www.rclfoods.com
MOLATEK:
+27(0)13 791-1036 | www.molatek.co.za
BEESVET 33+
uppe marketing A16359
MOLATEK