’
n Kixor
®
oplossing
Eragon
®
is ’n nuwe en innoverende
onkruidbestuursoplossing vir die
voorplant-beheer van die hardnekkigste
breëblaaronkruide, insluitend sekere
ALS-, triasien- en glifosaatweerstandige
biotipes in mielies en sojabone.
Verhoogde beheer van hardnekkige breëblaaronkruide
Eragon
®
, die nuwe generasie
Kixor
®
oplossing, verbeter
voor-plantskoonmaakbeheer dramaties, danksy die kragtige
blaaraktiwiteit en uitstekende sistemiese werking.
Spoed van beheer
Met
Eragon
®
in jou tenk, is jy verseker van vinniger en meer
volhoubare beheer van die hardnekkigste breëblaaronkruide.
Eragon
®
werk 3-5 keer vinniger as bestaande oplossings.
Volhoubaarheid
Die lae toedieningsdosis van
Eragon
®
lewer verhoogde sukses
tydens die voor-plant en na-oes skoonmaak van hardnekkige
breëblaaronkruide.
* Gebruik
Eragon
®
met
Roundup
®
of
Roundup
®
Turbo
soos per etiket.
Boul die hardnekkigste
breëblaaronkruide uit!
Eragon
®
BASF Suid Afrika (Edms) Bpk • 852 Sestiende Straat, Midrand, 1685 • Posbus 2801, Halfway House, 1685 •
Tel:
+27 11 203 2400 •
Faks:
+27 11 203 2461 •
Webblad:
www.agro.basf.co.za
Mobielewebblad:
m.agro.basf.co.za •
Eragon
®
Reg. Nr. L10407, Wet Nr. 36 van 1947.
Aktiewe bestanddeel:
Kixor
®
700 g/kg.
Kixor
®
- saflufenacil.
Eragon
®
en
Kixor
®
is geregistreerde handelsmerke van BASF.