

PANNAR is reeds vir 60 jaar ’n integrale deel van
gewasproduksie en werk ten nouste saam met boere
om die regte produkpakket vir ’n volhoubare boerdery
te identifiseer – ’n kultivarpakket vir elke boer se
unieke behoefte.
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2018 PANNAR BPK
TM
infoserve@pannar.co.za
www.pannar.com
2018/CORP/A/003/PCOM
Saam boer ons
vir die toekoms
™
Ons Volhoubare Boerdery Formule
+ + =
DIVERSE
PRODUKTE
AGRONOMIESE-
DIENSTE
RISIKO-
BESTUUR
SUKSES EN
VOORSPOED
Die regte produkkombinasies
vir ‘n volhoubare boerdery