GSA Annual Report/Jaarverslag 2015 - page 52-53

Ons
► Het in die loop van die jaar aan talle uitstallings en
gebeurtenisse deelgeneem.
► Het ‘n aantal tema-gefokusde pamflette vir spesifieke
teikengehore geproduseer.
► Het die tweeweeklikse RSG-radioprogram bestuur en
met die onderhoude van Graan SA-hoofbestuurders op
verskeie radiostasies en uitsaaimedia gehelp.
► Het deur gefokusde mediavrystellings op ons webwerf
met die media en algemene publiek gekommunikeer.
► Het ‘n radioveldtog geïmplementeer wat op Engels-
sprekende stedelike belanghebbendes gefokus het
deur ‘n landboubewustheidsveldtog op 702 Talk Radio.
► Het ‘n gefokusde sosialemedia-strategie ontwikkel en
geïmplementeer om bewustheid van Graan SA se
waardeproposisie te bevorder – Graan SA se webwerf,
Facebook
,
Twitter
en
Instagram
-profiele was deel
daarvan.
► Lewendige nuusberigte by ons webwerf geïntegreer.
► Het sosialemedia-verkeer verhoog deur gereeld die
sosialemedia-terugvoer met relevante en bondige
inligting by te werk en betyds op navrae te reageer.
► Het deelgeneem aan
Nasie in Gesprek
wat tydens
NAMPO uitgesaai is.
► Het twee baie geslaagde en gewilde toekenningsfunksies,
die
Dag van Feesviering
en die
Graanprodusent van die
Jaar
, aangebied.
Ons mikpunt is
Voortgesette en nouer werkverhoudings met beleidmakers,
regeringsdepartemente en ander landbouvennote om
die bewustheid, begrip en waarde van Graan SA en die
dienste wat dit aan sy lede kan bied, verder te verbeter.
Kom ons kommunikeer
Graan SA se ledekommunikasie word gefasiliteer deur
verskillende kanale, wat ‘n tweeweeklikse nuusbrief,
ad hoc
elektroniese boodskappe, nuusflitse en die benutting van
sosialemedia-netwerke insluit.
Graan SA-nuusbrief
Die
Perspektief
word elke tweede week elektronies aan
lede en aan ‘n groep belanghebbendes versprei. Die doel
is om inligting, gebeure en belangrike datums met lede te
deel om nuus betyds aan die bedryf te kommunikeer.
Graan SA Nuusflits
Die
Graan SA Nuusflits
word gebruik om dringende belangrike
en relevante inligting aan lede te versprei. Hierbenewens
is dit ook ‘n kanaal om landbouproduksietoestande en
noodsaaklike ledekommunikasie te versprei.
Publikasies
Graan SA produseer
SA Graan/Grain
,
‘n spesialis maandelikse publikasie en die
amptelike spreekbuis van die organisasie.
Dit word as een van die voorste landboupu-
blikasies beskou. Die tydskrif word deur lesers
as ‘n kennisvennoot en meetsinstrument vir
volhoubaarheid in die graan- en oliesade-
bedryf gebruik. Na ‘n lang vennootskap het die
Harvest SA
-kontrak tussen Cape Media en
Graan SA geëindig. Die publikasie word uitsluitlik
deur Cape Media gepubliseer.
Benewens die maandelikse tydskrif publiseer Graan SA ook
die
Pula Imvula
– ‘n maandelikse publikasie wat in sewe
tale vertaal word en op ontwikkelende produsente gemik is.
Graan SA publiseer ook die jaarlikse
Graangids
, wat nuttige
kontakte en artikels oor saad, werktuie, bemesting, geïnte-
greerde plaagbeheer, lewendehawe, geld en finansiële
dienste en inligting oor Graan SA bevat, asook belangrike
kontakte en ‘n bygewerkte kalender vir die komende jaar.
Uitgebeeld in die media
Mediaskakeling
Graan SA gebruik drukmedia-kanale om sy teikengehoor
te bereik en boodskappe oor die belangrikheid van
voedselsekuriteit en volhoubare graanproduksie aan die
algemene publiek oor te dra. Persvrystellings word ten volle
deur die druk-, uitsaai- en elektroniese mediahuise benut.
As gevolg van die droogte wat in die meeste van die
land se mielieproduserende provinsies ervaar word,
is die oorhoofse sentiment in publikasies reg deur die
verslagdoeningstydperk negatief (sien
Figuur 1
).
Regdeur die verslagtydperk dui Graan SA se maand-tot-
maand-mediadekking daarop dat die meerderheid van die
dekking in Maart gegenereer is, met die Kongres wat 16,05%
uitmaak, in Mei, met NAMPO wat 12,7%, en in November,
met die droogte wat 12,02% uitmaak (sien
Figuur 2
).
Graan SA se potensiële kykers het verder oor twaalf maande
tot ‘n gekombineerde 52,69 miljoen toegeneem (sien
Figuur 3
), met die meeste van die dekking wat gegenereer
is deur melding van Graan SA, gevolg deur Graan SA se
uitvoerende amptenare wat in die media aangehaal is
(sien
Figuur 4
).
Marketing division
Afdeling Bemarking
Public relations (continued)
Openbare betrekkinge (vervolg)
Grain SA/SA press sentiment
Graan SA/SA perssentiment
1
Figure
Figuur
Grain SA (global all publications)
Graan SA (wêreldwyd alle publikasies)
2
Figure
Figuur
Grain SA (global all) – potential viewership
(1= ˜ 52 691 890 potential views)
Graan SA (wêreldwyd alle publikasies) – potensiële kykers
(1 = ˜ 52 691 890 potensiële kykers)
3
Figure
Figuur
December
2015
PULA
IMVULA
>>GrOWING FOOD>>GrOWINGPeOPLe>>GrOWINGPrOSPerITY>>
4
Figure
Figuur
Coverage trends
Dekkingstendense
We
► Participated in numerous exhibitions and events
during the year.
► Produced a number of thematic flyers for specific
target audiences.
► Managed the bi-weekly RSG radio programme, and
assisted with interviews of Grain SA Executives on various
radio stations and broadcast media.
► Communicated with the media and general public
through targeted media releases on our website.
► Implemented a radio campaign targeted towards
English-speaking urban stakeholders through an
agricultural awareness campaign on 702 Talk Radio.
► Developed and implemented a focused social
media strategy to drive awareness of Grain SA‘s
value proposition – Grain SA’s website,
Facebook
,
Twitter
and
Instagram
profiles were part of this.
► Integrated a live newsfeed on our website.
► Increased social media traffic by regularly updating
the social media feeds with relevant and concise
information and responding to enquiries timeously.
► Participated in
Nation in Conversation
, which was
broadcast during NAMPO.
► Hosted two very successful and well-received award
functions, namely the
Day of Celebration
and
Grain
Producer of the Year
.
We are aiming for
Continued and closer working relationships with policy
makers, government departments and other agricultural
partners to further improve the awareness, understanding and
value of Grain SA and the services it can offer to its members.
Let’s communicate
Grain SA member communication is facilitated through
various channels, which include a bi-weekly newsletter, ad
hoc electronic messages, news flashes and the utilising of
social media networks.
Grain SA newsletter
The
Perspective
is distributed electronically every second
week to members and a group of stakeholders. It aims
to share information, events and important dates with
members to communicate industry news timeously.
Grain SA News Flash
The
Grain SA News Flash
is utilised to distribute important
and relevant information to members. In addition it is also
a channel for distributing agricultural production conditions
and essential member communication.
Publications
Grain SA produces the
SA Graan/Grain
,
a specialist monthly publication and
official mouthpiece of the organisation.
It is regarded as one of the top agri-
cultural publications. The magazine is
used by readers as a knowledge partner
and benchmark tool for sustainability
in the grain and oilseed industry. After a
long partnership the
Harvest SA
contract
between Cape Media and Grain SA came
to an end. The publication is published
exclusively by Cape Media.
In addition to its monthly magazine, Grain SA also publishes
the
Pula Imvula
– a monthly publication, translated into
seven languages aimed at developing producers. Grain SA
also publishes the annual
Grain Guide
, which contains
useful contacts and reference articles on seed, implements,
fertilising, integrated pest management, livestock, money
and financial services and information on Grain SA, important
contacts and an updated calendar for the coming year.
Portrayed in the media
Media liaison
Grain SA uses print media channels to reach its
target audiences and convey messages regarding
the importance of food security and sustainable grain
production to the general public. Press releases issued
are fully utilised by print, broadcast and electronic
media houses.
Due to the drought experienced in most of the
country’s maize producing provinces, the overall
published sentiment displays negatively through the
reporting period (see
Figure 1
).
Throughout the reporting period, Grain SA’s media
coverage month-on-month indicated that the majority
of coverage was generated during March, with Congress
totalling 16,05%, May, with NAMPO totalling 12,7%, and
November, with the drought totalling 12,02% (see
Figure 2
).
Further, Grain SA’s potential viewership accumulated to a
combined 52,69 million over twelve months (see
Figure 3
),
with the majority of coverage generated by Grain SA
mentions, followed closely by Grain SA Executives
quoted in the media (see
Figure 4
).
50
51
1...,32-33,34-35,36-37,38-39,40-41,42-43,44-45,46-47,48-49,50-51 54-55,56-57,58-59,60-61,62-63,64-65,66-67,68-69,70-71,72-73,...104
Powered by FlippingBook