GSA Annual Report/Jaarverslag 2015 - page 68-69

Die vordering ten opsigte van die nuwe-era kommersiële
status was stadiger as wat verwag is, aangesien hierdie
boere die volgende uitdagings moet oorkom:
Produksielenings
► Talle boere voldoen nie aan die sekuriteitsvereistes van
die uitleeninstellings (insluitende die Land Bank) nie.
► Die boere kwalifiseer nie vir multirisikoversekering nie.
► Indien die boere gelukkig genoeg is om vir multirisiko-
versekering te kwalifiseer, is die waarborg nie genoeg
om die lening te sekureer nie.
► Die klein marges in droëlandproduksie maak dit riskant vir
iemand wat nog die “ambag” leer – daar is geen ruimte
vir foute nie.
Trekkers en masjinerie
► In baie gebiede is meganisasietoerusting nie beskik-
baar nie.
► In gevalle waar daar meganisasietoerusting is, is die
toestand daarvan dikwels baie swak.
► Die regering het in sommige gebiede gedeelde
toerusting verskaf, en die bestuur daarvan skep
swak produktiwiteit.
► Kontrakteurs word wyd gebruik en daar is geweldige
uitdagings hieraan verbonde.
Kwessies ten opsigte van grondgebied en grond
► In die kommunale gebiede is die besitreg dikwels onseker.
► Die pH van die grond is laag (veral in gebiede met hoër
reënval en ‘n groter potensiaal), en in talle gebiede is die
fosfaatvlakke baie laag as gevolg van jare se verbouing
sonder die toediening van voldoende misstowwe.
► Grond met lae potensiaal word beplant (onwinsgewend).
► In sommige gebiede deel vier boere een spilpunt, wat
baie spanning veroorsaak.
HERKAPITALISERING VAN BOERE DEUR DIE
DEPARTEMENT VAN LANDELIKE ONTWIKKELING
OF LANDBOU
Gelukkig kon Graan SA vir sommige boere in die program
toegang tot herkapitaliseringsbefondsing verkry. Hierdie
proses het in 2012 begin, en tot op hede is R280 miljoen vir
hierdie program bestuur. Die herkapitaliseringsbefondsing
maak daarop staat dat ‘n individuele sakeplan vir elke boer
ontwikkel word.
Ten einde hierdie fondse te bestuur, moes Graan SA by die
Raad op Finansiële Dienste registreer. Graan SA het verder
‘n internet-gebaseerde rekeningkundige stelsel en bestuur ‘n
bankrekening vir elke individuele boer. Na die verloop van
The progress towards the new era commercial status has
been slower than anticipated, as these farmers are facing
the following challenges:
Production loans
► Many farmers do not meet the security requirements
of the lending institutions (including the Land Bank).
► The farmers do not qualify for multi-peril insurance.
► Should the farmers be lucky enough to qualify for
multi-peril insurance, the guarantee is not enough
to secure the loan.
► The small margins in dryland production make it risky for
someone who is still learning ‘the trade’ – there is
no room for mistakes.
Tractors and machinery
► In many areas no mechanical equipment
is available.
► In cases where there is mechanisation, the condition
of the equipment is often very poor.
► The government has given some areas shared
equipment and the management of this creates
poor productivity.
► Contractors are widely used and this poses great
challenges.
Issues relating to land and soil
► Tenure is often uncertain in the communal areas.
► The pH of the soil is low (particularly in areas with higher
rainfall and higher potential), and in many areas the
phosphate levels are very low as a result of years of
cultivation without administering adequate fertilisers.
► Low-potential soils are being cropped (unprofitably).
► In some areas four farmers share one centre pivot,
which causes considerable tension.
RECAPITALISATION OF FARMERS THROUGH
THE DEPARTMENT OF RURAL DEVELOPMENT
OR AGRICULTURE
Grain SA has been fortunate to access recapitalisa-
tion funding for some farmers in the programme. This
process started in 2012 and to date we have managed
R280 million for these farmers. The recapitalisation funds
rely on an individual business plan being developed for
each farmer.
In order to manage these funds, Grain SA had to register
with the Financial Services Board. Furthermore, Grain SA has
an internet-based accounting system and manages a bank
account for each individual farmer. After the completion of
The different offices vary in terms of the balance between
the levels of farmers. In this financial year, the offices have
supported the farmers as follows:
Die kantore wissel met betrekking tot die balans tussen die
vlakke van boere. In hierdie finansiële jaar het die kantore
die boere soos volg ondersteun:
Kantoor
Getal gevorderde boere
Kokstad
11
Ladybrand
31
Lichtenburg
28
Louwsburg en Dundee
46
Maclear
13
Mthatha
10
Nelspruit
7
Paarl
8
Totaal
154
Office
Number of advanced farmers
Kokstad
11
Ladybrand
31
Lichtenburg
28
Louwsburg and Dundee
46
Maclear
13
Mthatha
10
Nelspruit
7
Paarl
8
Total
154
Farmer development division
Afdeling Ontwikkelende landbou
Grain sa farmer development programme (continued)
Graan SA ontwikkelende landbouprogram (vervolg)
sowel as meganisasie en werkswinkelvaardighede en
plaasbestuursvaardighede in Engels, Suid-Sotho, Zoeloe,
Tswana, Pedi en Afrikaans aan.
Hoewel nie al die kursusse in al die tale beskikbaar is nie, stuur
ons ‘n opleier na die streek wat vaardig is in die plaaslike
taal sodat die kursus korrek en verstaanbaar aan die boere
verduidelik kan word.
Die kursusse het ‘n teoretiese en ‘n praktiese deel.
Gewoonlik word die teorie in die oggend hanteer en
die praktiese deel in die middag. Ons probeer om
die toerusting wat tot die boere se beskikking is vir die
praktiese opleidingsessies te gebruik – dit bemagtig
hulle nie indien hulle geleer word op toerusting waartoe
hulle nie toegang het nie. Dit is ook goed om hulle te
wys wat hulle kan doen met die toerusting wat hulle
het. Gedurende die jaar is 123 kursusse regoor die land
aangebied – 22 in die Oos-Kaap, 20 in die Vrystaat, 14 in
KwaZulu-Natal, 18 in Mpumalanga, 27 in die Noordwes en
22 in die Kaapprovinsie oor al die gemelde kursustemas.
PULA IMVULA
Pula Imvula
is ‘n maandelikse nuusbrief wat in sewe tale
gepubliseer word, naamlik Engels, Afrikaans, Suid-Sotho,
Tswana, Noord-Sotho, Zulu en Xhosa.
Pula Imvula
is ‘n
projek waar daarin geslaag is om die tipe samewerking
van verskillende befondsers te verkry wat as ideaal beskou
kan word: Elke maand befonds die Mielietrust agt bladsye,
die Wintergraantrust ‘n verdere vier bladsye vir Desember,
Maart, Junie en September, Olie- en Proteïensadetrust
(OPOT) befonds ‘n verdere vier bladsye vir Oktober,
Januarie, April en Julie en hierbenewens is daar ‘n
uitgebreide Engelse
Pula
met ‘n addisionele agt bladsye
waarin meer gevorderde (ingewikkelde) onderwerpe
aangespreek word.
Die
Pula
word gebruik as medium om inligting oor
graanboerdery op die toepaslike tyd van die jaar aan die
lesers oor te dra. Alle aspekte van boerdery word gedek.
Daar is ‘n groot aantal skrywers wat tot die saamstel van
hierdie artikels vir die
Pula
bydra.
GEVORDERDE BOERE
Daar is steeds ‘n gaping tussen die meer gevorderde
ontwikkelende boere en die kommersiële produsente.
Al die ontwikkelende boere kan nie op dieselfde basiese
vlak ondersteun word nie. Deur die studiegroepe word
die boere met inligting en opleiding gesteun om hulle in
produksie te kry en ‘n basiese begrip van die mieliebedryf
te kweek. Daar is egter boere wat verder gevorder het
as die soort ondersteuning wat hulle deur die studie-
groepstrukture kry. Hierdie boere boer reeds op ‘n
semi-kommersiële skaal, maar is nie in ‘n posisie om
in die kommersiële wêreld aan hulle eie genade
oorgelaat te word nie. Dit is hoofsaaklik kleinskaalse
boere (10 ha tot 250 ton).
Die doel van hierdie program is om die uitstaande
kandidate in die studiegroepstelsel te ondersteun. Hierdie
boere het een-tot-een-ondersteuning nodig ten opsigte
van produksiebeplanning, bestuur, ondersteuning ten
opsigte van finansiële aansoeke en verslagdoening,
ensovoorts. Wanneer die boer meer as 250 ton per jaar
produseer en aan die kommersiële produksiestandaarde
voldoen, word hulle aan die kommersiële produsente in
daardie streek oorhandig ten einde die integrasie van die
swart boere by die kommersiële sektor te versnel.
and workshop skills and farm-manager skills. They are
presented in English, Sesotho, isiZulu, Setswana, Pedi
and Afrikaans.
Although not all the courses are available in all the
languages, we send a trainer to the region who is proficient
in the local language so as to be able to explain the course
to the farmers correctly so that they can understand.
The courses have a theoretical and practical part. Usually
the theory is managed during the morning and the
practical parts are done in the afternoon. We try to use
the equipment available to the farmers for the practical
training sessions – it does not empower them if they are
taught on equipment that they cannot access. It is also
good to show them what they can do with the equipment
that they have. During the year 123 courses were offered
across the country – 22 in the Eastern Cape, 20 in the
Free State, 14 in KwaZulu-Natal, 18 in Mpumalanga, 27 in
North West and 22 in the Western Cape – in all the course
themes indicated.
PULA IMVULA
Pula Imvula
is a monthly newsletter that is published in
seven languages, namely English, Afrikaans, Sesotho,
Setswana, Sesotho sa Leboa, isiZulu and isiXhosa.
Pula Imvula
is a project that has managed to achieve
the type of cohesion from different funders that could be
viewed as ideal: Each month, the Maize Trust funds eight
pages; the Winter Cereal Trust funds an additional four
pages for December, March, June and September; the
Oil and Protein Seeds Development Trust (OPDT) funds an
additional four pages for October, January, April and July;
and in addition to this, there is an expanded English
Pula
with an additional eight pages that adds more advanced
(complicated) topics.
The
Pula
is used as a vehicle to disseminate grain farming
information to the readers at the appropriate time of year.
All aspects of farming are covered. There are a large
number of different writers who contribute to the writing of
these articles for
Pula
.
ADVANCED FARMERS
There is still a gap between the more advanced
developing farmers and the commercial producers.
All the developing farmers cannot be supported at the
same basic level. Through the study groups, the farmers
are supported with information and training to get them
into production and to cultivate a basic understanding
of the maize industry. However, there are farmers who are
now beyond the type of support that they get through the
study group structures. These farmers are already farming
on a semi-commercial scale, but they are not in a position
to be left entirely to their own devices in the commercial
world. These are mostly the smallholder farmers (10 ha
to 250 tons).
The aim of this programme is to support the outstanding
candidates in the study group system. These farmers
need one-on-one support in terms of production
planning, management, support in terms of financial
applications and reporting, etc. When the farmer is
producing in excess of 250 tons per year and has met
the commercial production standards, they are handed
over to the commercial producers in that region to
fast track the integration of the black farmers into
the commercial sector.
66
67
1...,48-49,50-51,52-53,54-55,56-57,58-59,60-61,62-63,64-65,66-67 70-71,72-73,74-75,76-77,78-79,80-81,82-83,84-85,86-87,88-89,...104
Powered by FlippingBook