GSA Annual Report/Jaarverslag 2015 - page 66-67

Farmer development division
Afdeling Ontwikkelende landbou
onkruid- en plaagbeheer, ensovoorts – en dan dieselfde
op hulle eie grond doen. Die personeel in die program
koördineer die daarstelling van hierdie proefnemings
met ander betrokkenes in die bedryf sodat die boere
aan die beste moontlike produksie-inligting en -tegnieke
blootgestel word.
Die doel van die ontwikkelingsprogram is om boere te
bemagtig om winsgewend en volhoubaar voort te gaan.
Daar word in die vooruitsig gestel dat hulle uiteindelik deur
verteenwoordigers van die insetverskaffingsmaatskappye
ondersteun en gelei sal word. Die blootstelling van die
boere aan die verteenwoordigers van die insetverskaf-
fingsmaatskappye vir die ontwikkeling van verhoudings
is een van die doelwitte van die boeredae.
Provinsie
Getal dae Teenwoordig
Oos-Kaap
25
1 865
Vrystaat
15
822
KwaZulu-Natal
15
1 197
Mpumalanga
20
1 283
Noordwes
10
458
Wes-Kaap
2
31
Totaal
87
5 656
gestig wat verskillende vlakke van lidmaatskap het – die
brons 250 ton-lid, die silwer 500 ton-lid, die goue 500 ton-lid
en die platinum 1 500 ton-lid.
Tans het die program die volgende getalle boere in die
verskillende kategorieë:
do the same on their own land. The personnel in the
programme co-ordinate the establishment of these trials
with other role-players in the industry so that the farmers
are exposed to the best possible production information
and techniques.
The purpose of the development programme is to
empower farmers to continue profitably and sustainably.
It is envisaged that they will eventually be supported
and guided by the representatives from the input
supply companies.
The exposure of the farmers to the representatives of
the input supply companies for the development of
relationships is one of the purposes of the farmer’s days.
250 Ton Club that has different levels of membership – the
bronze 250 ton member, the silver 500 ton member; the
gold 500 ton member and the platinum 1 500 ton member.
Currently the programme has the following numbers
of farmers in the different categories:
Grain sa farmer development programme (continued)
Graan SA ontwikkelende landbouprogram (vervolg)
PARTNERSHIPS
There are many role-players in the grain industry and
good working relationships between all involved are
important. The field of developing agriculture is very
wide and it is important to access information and
support on all aspects – no single group can take
ownership of the development process. Through this
programme an attempt is made to involve all the various
role-players in the agricultural industry in the development
of farmers. Co-ordination is essential if there is to be
constant and sustained progress. In the interests of long-
term sustainability the farmers have to be assisted to get
to know all the various role-players in their field of farming
– they must have a support network that will continue
once they reach commercial status.
Good relationships are forged with personnel from the
ARC, the Department of Agriculture, the Department
of Rural Development and Agrarian Reform, the input
supply companies for seed, fertiliser, chemicals, lime,
diesel, insurance, finance and mechanisation, as well
as provincial and local governments. Each of these role-
players has a unique contribution to make to the process
of sustainable development.
LEVELS OF FARMERS AND THE
FARMER OF
THE YEAR
COMPETITION
There are farmers who farm at all the different levels in
South Africa and this is mostly as a result of their land
tenure arrangements. These farmers require services
at different levels and it is not possible to compare
their achievements when it comes to the Farmer of
the Year competition.
Grain SA decided to divide the farmers into three different
categories – the subsistence farmers have access to less
than 10 ha of land; the smallholder farmers are those
farming on 10 ha and upwards, but who have not yet
achieved the annual production of 250 tons of grain; and
the final category is the new era commercial producers,
who produce more than 250 tons of grain in one year. In
order to inspire and encourage farmers, we created a
VENNOOTSKAPPE
Daar is talle rolspelers in die graanbedryf en dit is belangrik
dat daar goeie werksverhoudinge tussen almal moet
wees. Die veld van ontwikkelende landbou is baie groot
en dit is belangrik om toegang tot inligting en steun op alle
gebiede te kry – geen enkele groep kan eienaarskap van
die ontwikkelingsproses neem nie. Deur hierdie program
word daar gepoog om al die onderskeie rolspelers in
die landboubedryf by die ontwikkeling van boere te
betrek. Koördinering is noodsaaklik as daar konstante
en volgehoue vordering moet wees. In die belang van
langtermynvol-houbaarheid moet die boere gehelp word
om al die verskillende rolspelers in hulle boerderyveld te
leer ken – hulle moet ‘n ondersteuningsnetwerk hê wat sal
voortduur nadat hulle kommersiële status bereik het.
Goeie verhoudings word gesmee met personeel van die
LNR, die Departement van Landbou, die Departement
van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, die
insetverskaffingsmaatskappye vir saad, misstof, chemikalieë,
kalk, diesel, versekering, finansiering en meganisering,
asook provinsiale en plaaslike owerhede. Elkeen van hierdie
rolspelers het ‘n eiesoortige bydrae om tot die proses van
volhoubare ontwikkeling te maak.
VLAKKE VAN BOERE EN DIE
BOER VAN
DIE JAAR
-KOMPETISIE
Daar is boere wat op alle verskillende vlakke in Suid-
Afrika boer, en dit is hoofsaaklik die gevolg van hulle
grondbesitregooreenkomste. Hierdie boere benodig
verskillende dienste op verskillende vlakke, en dit is nie
moontlik om hulle prestasies te vergelyk wanneer dit by die
Boer van die Jaar-kompetisie kom nie.
Graan SA het besluit om die boere in drie verskillende
kategorieë in te deel – die bestaansboere het toegang
tot minder as 10 ha grond; die kleinskaalse boere is dié
wat op 10 ha en meer boer, maar wat nog nie die jaarlikse
produksie van 250 ton graan bereik het nie; en die laaste
kategorie is die nuwe-era kommersiële produsente, wat
meer as 250 ton graan in een jaar produseer. Ten einde
boere te inspireer en aan te moedig, is ‘n 250 Ton Klub
16
17
18
19
20
21
22
16. Dimakatso Nyambose
Office Assistant: Ladybrand
Kantoorassistent: Ladybrand
17. Sam Ruiters
Training Administrator
Opleidingsadministreerder
18. Nonhlanhla Sithole
Office Assistant: Nelspruit
Kantoorassistent: Nelspruit
19. Madeleen Steyn
Financial and Administrative Support Clerk
Finansiële en Administratiewe
Ondersteuningsklerk
20. Liana Stroebel
Development Co-ordinator: Western Cape
Ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap
21. Danie van den Berg
Development Co-ordinator: Bloemfontein
Ontwikkelingskoördineerder: Bloemfontein
22. Du Toit van der Westhuizen
Development Co-ordinator: Lichtenburg
Ontwikkelingskoördineerder: Lichtenburg
Each year we have a competition for farmers in all three
categories and it is really heartening to see the progress of
the farmers. Each year there are more farmers who wish to
compete and it is becoming increasingly difficult to identify
the winner as the standards are increasing constantly – it
is no longer possible simply to judge them on production
practices, and good commercial practices are becoming
the norm. The winners of the competition for this year were
as follows:
Subsistence Farmer of the Year – Ngubengcuka Christian
Moyo from the Eastern Cape
Smallholder Farmer of the Year – Daliwonga Nombewu from
the Eastern Cape
New Era Commercial Producer of the Year – Solomon
Masango from Mpumalanga
TRAINING COURSES
Farming is a business and it requires sound understanding
of a large number of divergent topics. Over the past year
48 courses have been developed – each aimed at a
specific need. The courses address the needs of beginner,
intermediate and advanced students with respect to the
cultivation of grain crops like maize, wheat, sunflower,
sorghum, groundnuts and korog, as well as mechanisation
Daar is elke jaar ‘n kompetisie vir boere in al drie
kategorieë en dit is werklik bemoedigend om die
vordering van hierdie boere te sien. Daar is elke jaar
meer boere wat wil deelneem, en dit word al hoe
moeiliker om die wenner te identifiseer, aangesien
standaarde voortdurend styg – dit is nie meer moontlik
om dit bloot op grond van die produksiepraktyke te
beoordeel nie, en goeie kommersiële praktyke word die
norm. Die wenners van die kompetisie vir die jaar was:
Bestaansboer van die Jaar – Ngubengcuka Christian Moyo
van die Oos-Kaap
Kleinskaalse boer van die Jaar – Daliwonga Nombewu
van die Oos-Kaap
Nuwe-era Kommersiële Produsent van die Jaar – Solomon
Masango van Mpumalanga
OPLEIDINGSKURSUSSE
Boerdery is ‘n besigheid en dit verg grondige begrip
van ‘n groot aantal uiteenlopende onderwerpe. Die
afgelope jaar is 48 kursusse ontwikkel – elkeen gemik op
‘n spesifieke behoefte. Die kursusse spreek behoeftes
van beginner-, intermediêre en gevorderde studente
aan wat betref die verbouing van graangewasse soos
mielies, koring, sonneblom, sorghum, grondbone en korog,
Kategorie
Getal boere
Bestaansboere
5 318
Kleinskaalse boere
1 084
Nuwe-era kommersiële produsente
123
Totale lede
6 525
Category
Number of farmers
Subsistence farmers
5 318
Smallholder farmers
1 084
New era commercial producers
123
Total members
6 525
Province
Number of days
Present
Eastern Cape
25
1 865
Free State
15
822
KwaZulu-Natal
15
1 197
Mpumalanga
20
1 283
North West
10
458
Western Cape
2
31
Total
87
5 656
64
65
1...,46-47,48-49,50-51,52-53,54-55,56-57,58-59,60-61,62-63,64-65 68-69,70-71,72-73,74-75,76-77,78-79,80-81,82-83,84-85,86-87,...104
Powered by FlippingBook