GSA Annual Report/Jaarverslag 2015 - page 60-61

13
Figure
Figuur
Employment of the commodity levy
Aanwending van bedryfsheffing
Invordering van heffing
Heffings word op die volgende wyses ingesamel:
Deur vorderingsagente
Vorderingsagente is maatskappye waar graan gelewer
word. Graan SA sluit kontrakte met die organisasies
waar hulle onderneem om met toestemming van die
produsente heffings te verhaal by die eerste punt van
lewering en dit binne ‘n sekere tyd aan Graan SA oor
te betaal. Die logo’s van Graan SA se vennote verskyn
op die oorkantste bladsy.
Direkte oorbetalings
Lede kan ook hul heffings direk aan Graan SA oorbetaal
by wyse van tjek, deposito of elektroniese oorbetaling.
Die metode van betaling is veral gepas waar produ-
sente se graan bemark word aan partye wat nie deel
vorm van Graan SA se heffingstrukture nie.
Aanwending van heffing
Die aanwending van die heffing word alleenlik deur lede
goedgekeur tydens die jaarlikse kongres.
Figuur 13
dui aan
hoe die heffing aangewend word.
Dit is duidelik dat byna die helfte (44%) van die heffing
spandeer word aan navorsing en ontwikkeling deur die
bedryfsdienstedepartement. Die tweede grootste gedeelte
(25%) word aangewend om die hoofbestuursfunksie
te ondersteun en beslaan ook affiliasiegelde by ander
instansies, wat onder andere Agri SA insluit.
Tans word 5% van die heffing wat ingevorder word aan
die Graan SA-takke, wat die takstrukture ondersteun,
uitbetaal terwyl 14% aangewend word om die heffing in
te vorder. Dit sluit onder andere die 5% kommissie wat die
invorderingsagente toekom, in.
Beeldbou en bemarking maak 9% van die kostes uit. Die
kostes word aangewend om Graan SA se beeld en dié
van landbou in geheel te bevorder.
Lede kan verseker wees dat die heffing aangewend word
suiwer om lede se belange te bevorder en Graan SA voel
sterk daaroor dat die aanwending van die fondse deur die
lede wat die organisasie verteenwoordig, gedryf moet word.
Marketing division
Afdeling Bemarking
Ledestatistieke
Graan SA
Gedurende die Kongresjaar (Maart 2014 tot Februarie 2015)
is R18,8 miljoen se heffings ingevorder, wat ook die hoogste
in die geskiedenis was. Die hoofrede hiervoor was die im-
plementering van die gedifferensieerde heffing in 2014,
asook die rekordoes van somergewasse vir die 2014/2015-
bemarkingsjaar. Die getal kommersiële lede wat tot die
einde van die 2015 kongresjaar opbetaal was, beloop
3 063, terwyl die totale lede 5 241 beloop het (
Figuur 14
).
Graan SA bedank elke lid vir sy/haar bydrae tot ‘n
organisasie wat ‘n kritiese rol speel in die volhoubaarheid
van graanproduksie in Suid-Afrika.
Commodity levy per ton per crop
Bedryfsheffing per ton per gewas
1
Crop
Gewas
Levy per ton
Heffing per ton
Summer grains/
Somergrane
Maize/
Mielies
R2,50
Sorghum
R2,50
Soybeans/
Sojabone
R5,00
Sunflowers/
Sonneblom
R5,00
Groundnuts/
Grondbone
R10,00
Winter cereals/
Wintergrane
Wheat/
Koring
R3,00
Canola/
Kanola
R4,00
Barley/
Gars
R3,00
All other grains/
Alle ander grane
R3,00
Table
Tabel
Commodity Levy (continued)
Bedryfsheffing (vervolg)
* Above amounts exclude VAT/
Bogenoemde bedrae sluit BTW uit
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
Paid-up
Opbetaal
Not paid-up
Nie-opbetaal
Total members
Totale lede
6 000
Paid-up Grain SA members
Opbetaalde Graan SA-lede
14
Figure
Figuur
Collection of levy
Levies are collected in the following ways:
By the collection agents
Collection agents are companies to whom grain is
delivered. Grain SA concludes contracts with the
organisations in which they undertake to collect levies
at the first point of delivery with the agreement of the
producers and to pay over these levies to Grain SA
within a stipulated period. The logos of Grain SA's
partners appear on the opposite page.
Direct transfers
Members can also pay their levies directly to Grain SA
by way of a cheque, a bank deposit or an electronic
transfer. This payment method is particularly suitable
where farmers market their grain to parties who do not
form part of the Grain SA levy structures.
Employment of levy
The employment of the levy is approved by members only
at the annual Congress.
Figure 13
indicates how the levy
is employed.
It is clear that almost half (44%) the levy is spent on research
and development by the industry services department. The
second biggest slice (25%) is used to support the Executive
function, and includes the affiliation fees for other institutions,
including for Agri SA.
At present 5% of the levy that is collected is paid to those
Grain SA branches that support the branch structures, while
14% is employed for the collection of the levy. This includes
the 5% commission due to the collection agents.
Image building and marketing are responsible for 9% of
the costs. The costs are incurred in promoting the image of
Grain SA and agriculture in general.
We assure members that the levy is used purely for
promoting members’ interests, and Grain SA feels strongly
that the employment of funds should be driven by the
members who represent the organisation.
Member statistics
Grain SA
During the Congress year (March 2014 to February 2015)
R18,8 million in levies was collected, which was also the
biggest amount ever. The main reason for this was the
implementation of the differentiated levy in 2014, as well as
the record summer crops for the 2014/2015 marketing year.
The number of commercial members who were paid up
until the end of the 2015 Congress year amounted to 3 063,
while the total members numbered 5 241 (
Figure 14
).
Grain SA thanks every member for their contribution to an
organisation that plays a critical role in the sustainability of
grain production in South Africa.
Grain SA's collection agents
Graan SA se vorderingsagente
5 000
4 000
3 000
2 000
1 000
0
58
59
Industry services
Bedryfsdienste
— 44%
Image building and marketing
Beeldbou en bemarking
— 9%
Member benefits
Ledevoordele
— 3%
Collection costs
Invorderingskoste
— 14%
Branch funding
Takbefondsing
— 5%
Affiliations and Executive costs
Affiliasies en Hoofbestuurskoste
— 25%
1...,40-41,42-43,44-45,46-47,48-49,50-51,52-53,54-55,56-57,58-59 62-63,64-65,66-67,68-69,70-71,72-73,74-75,76-77,78-79,80-81,...104
Powered by FlippingBook