2015/YMAIZE/A/03A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.za® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
Diversifikasie is ’n goeie strategie vir risikobestuur.
Ons voortreflike geelbasterpakket bevat verskeie
groeiklasse en agronomiese eienskappe ten einde
die beste opbrengs op jou belegging te lewer. Maak
seisoen vir seisoen op PANNAR se geelbasters
staat vir jou sukses.
“
Risiko
”
is
’
nwoord
wat geen boer wil
hoor nie; daarom
werk ons hard
daaraan omdit
uit te skakel.
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
Wisselbou help dus om inokulumvlakke te verminder van een jaar
na die ander en wanneer daar minder inokulum teenwoordig is, sal
infeksies deur skadelike patogene ook afneem. Deur lande te moni-
tor vanaf 30% - 40% vog vir die voorkoms van stamvrotte, sal help
met die besluitneming oor wanneer geoes moet word.
Deur so vroeg as moontlik te oes, kan verhoed word dat plante wat
tekens toon van stamvrot, later omval. Plante wat op die grond lê,
kan tot verdere opbrengsverliese lei omdat kopvrotte toeneem.
Addisionele koste moet dan ook aangegaan word om sulke plante op
te tel om koppe te oes.
Wat van haelskadeversekering?
Deur haelskadedekking uit te neem, kan die impak van haelskade
ten opsigte van oesverliese wat gelei word, vereffen word. Pro-
dusente moet hulself deeglik vergewis van wat presies deur ‘n
spesifieke haelskadeversekeringspakket gedek word, aangesien
dit nie noodwendig die gevolglike skade (siektes wat ontstaan as
gevolg van haelskade) dek nie.
Produsente wat verdere navrae het, is welkom om vir dr Maryke
Craven of proff Bradley Flett te kontak by die LNR-
Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom, by
018 299 6100.
4: Voorbeelde van kopvrot (a – Gibberella kopvrot;
b – Fusarium kopvrot; c – Diplodia kopvrot;
d – Aspergillus-verwante kopvrot).
4
69
c
d
a
b