2015/IMAIZE/A/05A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.za® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
Kies PANNAR se besproeiingsbasters vir buitengewone
resultate. Ons bied ook ’n verskeidenheid praktiese
boerderyoplossings en koste-effektiewe bestuur-
praktyke. Ons YIELDBOOST
™
swam- en
insekdoderspuitprogramme bied byvoorbeeld ’n
omvattende koste-effektiewe risikobestuurspakket
om die beste moontlike winspotensiaal vir jou
onderneming te bied.
Boere wat die
beste verwag,
kies die beste.
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
71
Prof Nielson het gevind dat enige chemiese middels, soos onkruid-
doders, sekere benatters, insekmiddels, swammiddels en selfs
blaarvoedings, kan bydra tot die vorming van gestremde koppe soos
in
Foto 4
gesien kan word.
Daar is ook ‘n goeie aanduiding dat abnormale weerstoestande, soos
koue en ryp, op hierdie stadium gestremde koppe kan veroorsaak.
Volgens prof Nielson blyk dit dus dat die nuwe genetika meer gevoe-
lig kan wees vir sulke toestande.
Voorkoming
Die toediening van enige chemiese middel tussen die V7- en
V15-stadium word nie aanbeveel nie. Met ander woorde, alle che-
miese produkte moet voor of op die V6-stadium (sesblaar-stadium)
afgehandel wees of ná die V15-stadium voortgesit word.
Onthou, alle volwasse blare word getel. Indien ‘n produsent gedwing
word om tydens die V7- en die V15-stadium veral onkruiddoders te
spuit, word aanbeveel om eerder gebruik te maak van valarms om só
die risiko te beperk.
Bron
Arrested ears resulting from pre-tassel applications of pesticide and spray additive
combinations. Purdue University Department of Agronomy
3:
In nog ‘n geval is daar doelbewus op ‘n laat stadium op ‘n geel-
mielieproef gespuit en die reaksie van die mielies hierop kan duidelik
in hierdie foto gesien word.
4: Dit wil voorkom of enige chemiese middels, soos onkruiddoders,
sekere benatters, insekmiddels, swammiddels en selfs blaarvoedings,
kan bydra tot die vorming van gestremde koppe – as dit op die ver-
keerde tyd toegedien word.
3
4
“
Enige chemiese middels, soos
onkruiddoders, sekere benatters,
insekmiddels, swammiddels
en selfs blaarvoedings,
kan bydra tot die vorming
van gestremde koppe...
“