SA Graan September 2014 - page 89

Is huidige sorghumkultivars
vatbaarder vir siektes as indie verlede?
S
orghum word deur heelwat patogene aangeval met ge-
volglike opbrengsverliese. Van die belangrikste siektes sluit
saailingverwelk enwortelvrotte (
Foto 1a en 1b
), stamvrotte
(
Foto 2a en 2b
) en graanskimmels (
Foto 3
) in, terwyl
blaarsiektes, soos blaarskroei (
Exserohilum turcicum
), roetvlek
(
Ramulispora sorghi
) en antraknose (
Colletotrichum graminicola
;
Foto 4a en 4b
tot
Foto 6
) sporadies voorkom.
Ergot (
Claviceps africana
;
Foto 7
), wat in die verlede tot reuse-
opbrengsverliese gelei het, word egter tans met behulp van
weerstandbiedende kultivars baie effektief beheer.
Weerstandbiedende kultivars bly een van die meer ekonomiese
maniere om siektes te beheer en daar word jaarliks proewe uitge-
voer om nuwe kultivars te evalueer vir hulle siekteweerstand.
Inligting rakende sorghumsiektes is beskikbaar by die Universiteit
van die Vrystaat, die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG)
sowel as bydieonderskeie saadverskaffers.
Die afgelope paar seisoene het die vraag ontstaan of sorghumkulti-
vars wat tans bemark word, meer vatbaar is vir siektes as in die
verlede. Die vraag word veral gevra in die lig van toenemende
fungisied-aanbevelingsaanprodusente.
Grafiek1
duidiegemiddelde
vatbaarheidvansorghumkultivarsvir infeksiemet
E. turcicum
(blaar-
skroei) tussen 1998 en 2011 aan.
Met evaluering word van ‘n visuele skaal (nul tot vyf) gebruik ge-
maakwaar ‘nwaarde van nul op geen infeksie dui en ‘nwaarde van
vyf op80% - 100%blaarmateriaalwat aangetas is. Tussen1998/1999
en2004/2005wasdaar ‘n toename indiewaargenomesiektegraad in
die jaarlikseproefgemiddeld.
‘n Duidelike afname vanaf 2004/2005 kanwaargeneemword en dié
tendens geldook vir ander siektes, soos antraknose en roetvlek. Dit
dui aandat telers aandaggee aan siektes inhulle teelprogramme en
sodoendeverseker dat nuwe kultivars redelikevlakkevanweerstand
toon teenhierdie siektes.
Daar moet ook in ag geneem word dat telers nie alle siektes kan
aanspreek nie, veral siektes soos wortelvrotte, wat ondergronds
voorkom en dus weerstandseleksie bemoeilik. Graanskimmel weer-
standsteling is ook moeilik en die gemiddelde metings vir graan-
skimmels het konstant by 2,2gebly, op ‘n skaal vannul tot vyf.
Daar iswel ‘n toename insiektevatbaarheid invandiehoër opbrengs
kultivars enplanttelers is bewus vandienegatiewe verhouding –die
sogenaamde genetiese ladingseffek en ‘n balans tussen opbrengs
en siekteweerstandmoet gevindword.
Tans, as gevolg van die relatiewe hoë graanpryse en die verbeterde
opbrengste, verkiesheelwat produsenteomhoër opbrengs kultivars
te plant met die aanname dat fungisiedes gespuit kan word vir
siektes, souhulle voorkom.
Aangesien siektevoorkoms afhanklik is van omgewingsomstandig-
hede en dus tot ‘nmate sporadies is, het dit gelei tot hoër inkomste
indie lang termyn.
Die toenemende afhanklikheid van fungisiedes vir siektebeheer, is
ook vir agente ‘ngeleentheidomhul produkte aggressief tebemark.
Dit lei daartoedat partyprodusenteonnodiggifstowwe toedien.
‘n Persepsie is geskep dat die voorkomende toediening van
fungisiedes (ses tot agt weke na-plant) plantgroei kan stimuleer tot
so ‘nmate dat die verhoogde opbrengs die koste van toediening sal
regverdig, selfs indie afwesigheid van siektes.
Hierdie aanname is dat voorkomende bespuiting die fisiologiese
aktiwiteit van plante bevorder en sodoende strestoleransie en
staanvermoë verbeter.
87
September 2014
NEALMCLAREN,
Universiteit van die Vrystaat
1a en 1b: Saailingverwelksiekte en wortel-
vrot van sorghum veroorsaak deur verskeie
patogene.
2a en 2b: Fusarium stamvrot van sorghum
veroorsaak deur
Fusarium graminearum
en
houtskoolvrot veroorsaak deur
Macrophomina
phaseolina
.
1a
1b
2a
2b
FOKUS
Geïntegreerdeplaagbeheer
Spesiale
1...,79,80,81,82,83,84,85,86,87,88 90,91,92,93,94,95,96,97,98,99,...148
Powered by FlippingBook