SA Graan Maart NAMPO - page 64

< 62
Wat wou ry? As jy nie kans sien vir die lang pad na NAMPO
Park nie, klim op ‘n vliegtuig.
So loopdiepadna
NAMPO PARK
SAGraan/Grain
redaksie
Waar is NAMPO Park?
NAMPO Park is langs die R30, tussen Orkney en Bothaville
geleë. Die GPS-koördinate is S 27˚ 13’ 936” E 026˚ 39’
958”. Vir ‘n volledige roetekaart, besoek die Oesdag se web-
tuiste by
Bly ophoogte
Verkeersverslae sal daagliks gedurende spitstye op OFM en
Graan SA Radio uitgesaai word. Hou jou ore oop vir alter-
natiewe roetes.
Kom land veiligopNAMPO Park
Die aanloopbaan en landingstrookword deur lugverkeerleiers
en lugbestuursowerhede beman.
Daar sal weer vanjaar ‘n lugverkeerbeheersone wees ter wille
van veiligheid. Die toegekende kommunikasiefrekwensie is
120,2 MHz en tye van lugverkeerbeheer is tussen 05:00 tot
09:00 en 13:00 tot 15:30. Die roepsein sal “NAMPO Tower”
wees. Let wel: Die landingstrook is nie geregistreer nie en
word op eie risiko gebruik.
Hoe ry die boere hop-hop so
Sit terug, ontspan enmaak gebruik vanPannar seMielieHop-
pendeldiens. Die minibussies en motors waarmee die Mielie
Hop besoekers vervoer, word deur Volkswagen Suid-Afrika
geborg. Absa AgriBesigheid borg vanjaar die brandstof en
Pannar Saad borgweer eens die bemarking vandieMielieHop.
Die plaaslike Taxi Assosiasie se bestuurders beskik oor uit-
stekende bestuursvernuf, is goed opgelei en het die nodige
bestuurslisensies en permitte. Die Mielie Hop-hek is aan die
noordekant van NAMPO Park geleë en is vir die gebruik van
gestremdes aangepas.
Virmeer inligting oor roetes, tye, koste en besprekings, besoek
of kontak hulle by
sakekamer@
bhv.co.za;
056 515 1905; of 072 652 1261.
Maak gerus gebruik van Pannar se Mielie Hop-
pendeldiens.
Gaan trekop jou
kalender rooi kringeom
13 tot16Mei 2014
NAMPO 2014
Oesdag/HarvestDay
1...,54,55,56,57,58,59,60,61,62,63 65,66,67,68,69,70,71,72,73,74,...124
Powered by FlippingBook