Kom ons praat besigheid.
Ons landbou-besigheidspanne is nie net bankiers nie – hulle
is ook landbou-spesialiste wat dié dinamiese sektor se
unieke behoeftes verstaan. Ons landbou-kundigheid laat ons
toe om oplossings vir voertuig-, bate- en vlootfinansiering
te bied wat jou gewas-opbrengs op vindingryke maniere
verbeter. Dis die rede waarom meer besighede saamspan
met Standard Bank as met enige ander bank in Suid-Afrika.
Vir meer inligting, besoek
www.standardbank.co.za/businessKom ons maak jou
meer doeltreffend met
vindingryke oplossings.
Gemagtigde finansiëledienste verskaffer en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP15)
Die Standard Bank van Suid-Afrika Beperk (Reg.no. 1962/000738/06). SBSA 170501 – 12/13
Voluit Vorentoe is ’n handelsmerk van Die Standard Bank van Suid-Afrika Beperk.
Voluit Vorentoe
TM