®
Monsanto tel: 011 790-8200 |
www.monsanto.co.zaKontak gerus ons kliëntediens by: 011 790-8200 of
customercare.sa@monsanto.comDEKALB
®
enMonsanto isgeregistreerdehandelsnamevanMonsantoTechnologyLLC.
MonsantoSuid-Afrika (Edms)Bpk,Posbus69933,Bryanston,2021.
PLANT JOU SUKSES
Met
DEKALB
®-saad as deel van jou boerdery,
sorg jy vandag reeds vir die dag vanmôre, omdat jy weet,
met
DEKALB
® plant jy sukses. Ons tegnologie en navorsing gerugsteun deur spanwerk en professionele
advies dra by tot jou volgehoue sukses, nie net vandag nie, maar ook in die toekoms.
A11826/SAG-REV
die oorskot van die markwaarde bo die basiskoste van jou bates,
onderhewig sal wees aan kapitaalwinsbelasting (onderworpe aan
sekere vrystellings). Hierdie bepaling het byvoorbeeld tot gevolg
dat ‘n produsent by afsterwe aanspreeklik sal wees vir kapitaalwins-
belasting op sy lewende hawe op die verskil tussen die markwaarde
en die standaardwaarde van die lewende hawe.
Die “kleinbesigheid”-vrystelling is ook by afsterwe beskikbaar indien
aan die vereistes voldoen word. Neem dus die feit dat beide boedel-
en kapitaalwinsbelasting op sekere van jou boedelbates betaal kan
word, deeglik in oorweging. Dit is daarom van kardinale belang om
jou boedelplan en testament te herevalueer.
Ten slotte
Kapitaalwinsbelasting en die toepassing daarvan is nie so eenvoudig
soos dit klink nie en daarom moet daar vroegtydig aan dié aspek
aandag gegee word om sodoende behoorlik daarop voorbereid te
wees en ook om die betaling daarvan te beperk, of voorsiening te
maak vir enige kontantvloeiprobleme.
Kapitaalwinsbelasting: ‘n Realiteit
Hesna Rheeder van PwC spesialiseer in belasting. By PwC het ons
die nodige kundigheid en ondervinding om jou behulpsaam te wees
met behoorlike belastingbeplanning. Skakel ons gerus by 051 503
4100 vir verdere inligting of besoek ons kantore by Tweedelaan 61,
Bloemfontein. Gert Nel is ‘n afgetrede direkteur van PwC en me-
deskrywer van hierdie artikel.
Hierdie artikel word slegs vir inligtingsdoeleindes deur PwC verskaf.
Dit verteenwoordig geensins die voorsiening van professionele ad-
vies nie. Die inligting bevat in hierdie artikel behoort nie konsultasie
met professionele adviseurs te vervang nie.
Raadpleeg eers ‘n professionele adviseur wat voorsien is van al die
relevante feite met betrekking tot jou spesifieke situasie voordat eni-
ge besluite of optredes geneem word. Geen aanspreeklikheid word
deur die skrywer, kopiereghouer of uitgewer aanvaar teenoor enige
persoon vir enige verlies wat ontstaan as gevolg van optrede of nie-
optrede op grond van die inhoud van hierdie artikel nie.
© 2015 PricewaterhouseCoopers (“PwC”), die Suid-Afrikaanse firma.
Alle regte voorbehou. In hierdie dokument verwys “PwC” na Price-
waterhouseCoopers in Suid-Afrika, wat ‘n lidfirma van Pricewater-
houseCoopers International Limited (“PwCIL”) is, waarvan elke
lidfirma ‘n aparte regsentiteit is en nie as ‘n agent van PwCIL optree
nie. (13-13166)
FOKUS
Geldsake en finansiële dienste
Spesiale