Background Image
Previous Page  33 / 84 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 33 / 84 Next Page
Page Background

31

Voortreflik

e

witmieliebasters

wat

sukses waarborg.

MEDIUM-VINNIG

IMP

52-11B

IMP

52-11R

MEDIUM

IMP

53-49B

Sit

IMPAK

in

jou

boerdery

www.agricol.co.za

Johan Claassen (produkbestuurder: Jupidex), Martin McHale (van

die Ierse fabriek) en Piet Vorster (uitvoerende verkoopsbestuurder:

Jupidex) het meegevoer geraak oor die McHale Fusion 3-kombinasie-

baler wat uitgestal is. Hierdie baler bly ‘n goeie opsie omdat dit die

baal- en verpakaksie in een aksie kombineer. Die hele aksie kan dus

deur een man en een masjien hanteer word. Die McHale Fusion 3 is

die vlagskip van die McHale-kombinasiebalers.

Die Case Axial Flow 9240-trekstroper is ‘n nuwe toevoeging tot

die bestaande produkreeks. Dit het, volgens Dale Bierman (produk-

spesialis: Case), dieselfde masjien as die bestaande wielmasjien. Dit

het ‘n eenvoudige ontwerp om uitstaande kwaliteit graan te produseer

en voorsien die toppunt van krag om veeleisende omstandighede en

swaar vragte te hanteer.

Tallie Giessing (onderdeleverkoopsbestuurder: BHBW) en Ravi Kumar

(streeksbesigheidsbestuurder: BHBW) bespreek onderdele-sake by

hul stalletjie. “By BHBW is dit ons doelwit om te verseker dat elke

Massey Ferguson – oud of nuut – ten volle ondersteun word ten einde

uitstaande diens te lewer, lae koste vir die eienaar te bewerkstellig,

minimum aftyd en uitstekende herverkoopwaarde te bied,” het

Tallie gesê.

Kyk uit vir nog NAMPO-

foto’s in die volgende

uitgawe van

SA Graan/Grain

!