Francois Botes (streeksbestuurder: Afrox, Noordwes) beduie aan
SW Graaff, Dawie Cloete en Barry Graaff van Frankfort dat hierdie
MIG-sweismasjiene (wat in Suid-Afrika gebou is), vir die eerste keer
by NAMPO bekend gestel is. MIG staan vir
metal inert gas
, wat
verwys na ‘n sweisproses waarin ‘n elektriese boog tussen ‘n draad-
elektrode en die metaal vorm, wat die metaal verwarm en veroorsaak
dat dit saamsmelt.
Conleth en Shaun Costigan van Jooste Cylinder by Johan du Plessis
van Bloemfontein. Johan hou die vlekvrye staal windpompsilinder wat
Shaun sopas aan hom verkoop het, in sy linkerhand. Jooste Cylinders
het in 1993 die Cullinan Ontwerpstoekenning ontvang vir goeie
ingenieursontwerp, wat die gehalte van hul produk, wat oor jare
verbeter is om veral roes te beveg, onderskryf.
Pierre Meiring (uitvoerverkope: Franklin Electric – links) en
Andrew McKenna (plaaslike verkope: Franklin Electric – regs)
vertel vir Rassie van Wyk van Wolmaransstad meer van die
Ph2oton sonkragdompelpomp. Hierdie dompelpomp pomp
10 liter/min en werk met een 250 W-sonkragpaneel.
TERUGBLIK
NAMPO 2017
Spesiale
29
Voortreflike
geelmieliebasters
wat
sukses waarborg.
ULTRA-VINNIG
IMP
50-10B
IMP
50-10R
IMP
50-10BR
MEDIUM-VINNIG
IMP
52-12
IMP
52-12R
IMP
52-12BR
IMP
51-22B
IMP
51-22BR
MEDIUM
Sc
608
Sit
IMPAK
in
jou
boerdery
www.agricol.co.zaNuwe NAMPO-rekord