Background Image
Previous Page  54 / 108 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 54 / 108 Next Page
Page Background

Produk-inligting

Die toekoms is groen

S

edert Westfert se opening nege jaar gelede het ons van

krag tot krag gegaan. Verskeie redes kan daarvoor aange-

voer word, maar die een ding wat uitstaan is die feit dat

Westfert die produsent die mag gee om sy kunsmisprys

te bepaal.

Hoe is dit moontlik? Eerstens kan die produsent sy kunsmisaanbe-

veling saam met ons agent en sy landboukundige formuleer volgens

sy grond- en gewasbehoeftes. Kunsmisbehoeftes kan tot op die

laaste kilogram uitgewerk word en geen oor- of onderbemesting

hoef plaas te vind nie.

Tweedens adviseer ons produsente ten opsigte van wanneer kuns-

misaankope gedoen moet word. Net soos graanpryse sekere na-

tuurlike kurwes toon, gaan die prys van kunsmis ook deur sekere

kurwes deur die loop van ‘n jaar.

Die kuns lê daarin om al die rou produkte op die laagste moontlike

kurwes aan te koop. Jare se ervaring en adviseurs wat internasio-

nale markte ken, het die maatskappy in staat gestel om hierdie kur-

wes te identifiseer en die aankope daarvolgens te beplan.

Westfert stel nou die kliënt in staat om sy rou produkte op hierdie

lae vlakke aan te koop en dit dan by ons nuwe aanleg te stoor

totdat die produsent dit benodig.

Ons streef daarna om lewe toe te voeg...met die korrekte voeding

vir die gewas tot die ekstra besparing op insetkostes in die produ-

sent se sak.

Vir verdere inligting besoek ons webwerf.

FOKUS

Bemesting

Spesiale

WILLEM DE WAAL,

Westfert

Behoeftespesifieke Westfert kunsmis versak in 1 ton-sakke

vir aflewering direk aan die kliënt.