Perfekte oplossings in
besproeiingsbestuur
KAAPSTAD - Hoofkantoor
Posbus 696, Brackenfell 7561
Tel: +27 21 917 7177
Faks: +27 21 917 7200
GAUTENG
Posbus 11052, Randhart 1457
Tel: +27 11 908 2204
Faks: +27 11 908 5312
MPUMALANGA
Suite 63, Postnet X 11326, Nelspruit 1200
Tel: +27 13 755 3510
Faks: +27 13 755 3505
www.agriplas.co.zaDoen navraag by jou naaste besproeiings handelaar oor Agriplas Produkte
Vir gemelde rede is die sapontledingswaar-
des van die elemente en die Brix-lesings aan
mekaar verwant.
Ter opsomming
Sapontledings bied die geleentheid om
plantvoeding en groeikragtigheid geduren-
de die seisoen te monitor, tydig regstel-
lings te maak, produksierisiko te beperk
asook om produkkwaliteit en houvermoë te
verseker.
Ontledingskoste per monster in Suid-Afrika
beloop tussen R300 en R550 – afhangend
van die laboratorium.
Bronne
De Kreij, C. 1993.
Plant sap analysis – a literature
study
. Proefstation voor tuinbouw onder glas te
Naaldwijk. Intern verslag no. 10.
Pettinger, NA. 1931.
The expressed saps of corn
plants as an indicator of nutrient needs
. J. Agr. Res.
43:95 - 119.
Poehlman, JM. 1935.
Some limitations of plants juice
analysis of indicators of the nutrient status of plants
.
J. Amer. Soc. Agron. 27:195 - 207.
Grafiek 3: Nog ‘n voorbeeld van patroon-identifikasie. In hierdie geval kan ‘n aanduiding van beperking
in wortelontwikkeling gesien word. Let op die lae fosfaat-, kalium, kalsium- en magnesiumvlakke.