2015/IMAIZE/A/05A
www.pannar.com infoserve@pannar.co.za® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2014 PANNAR BPK
Saam boer ons
vir die toekoms
™
Kies PANNAR se besproeiingsbasters vir buitengewone
resultate. Ons bied ook ’n verskeidenheid praktiese
boerderyoplossings en koste-effektiewe bestuur-
praktyke. Ons YIELDBOOST
™
swam- en
insekdoderspuitprogramme bied byvoorbeeld ’n
omvattende koste-effektiewe risikobestuurspakket
om die beste moontlike winspotensiaal vir jou
onderneming te bied.
Boere wat die
beste verwag,
kies die beste.
ULTRAMODERNE
NAVORSINGEN
ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE
GEWASVOORSORG
PRESISIE-
BEPLANNING
GEWASBESKERMINGS-
BESTUURSPRAKTYKE
17
‘n Bul van ‘n perd!
Dié Percheron-hings
het besoekers in ver-
voering gehad met sy
grootte. Alhoewel hy
nie so hoog staan nie,
weeg hy ‘n allemintige
1,1 ton. Hoe’s daai vir
perdekrag?
Vee-demonstrasies
Vervolg van bladsy 15
Hierdie mamma kry seker niks geslaap nie! ‘n Vleismerino-ooi het
trots haar drieling aan NAMPO-gangers gewys.
Veeplaas
se Afslaers-
kompetisie was ‘n
groot trekpleister by
vanjaar se NAMPO
Oesdag. Hier is vanjaar
se wenner,
Gareth Hughes van
CMW in Standerton,
in aksie terwyl hy
‘n bul opveil.
Hier word ‘n skaapskeerdemonstrasie sommer tjoef-tjaf netjies
met ‘n skêr deurgedraf. Interessanthede oor wol en die skeer van
skape is ook tydens hierdie demonstrasies aangebied.
TERUGBLIK
NAMPO 2015
Spesiale
Kyk uit vir die Augustus-uitgawe van
SA Graan/Grain
vir nog NAMPO Oesdag 2015-foto’s.