31
January 2015
Wespe
1: ‘n Volwasse
Aphidius colemani
wesp.
2: ‘n Wyfie-wesp besig om ‘n eier in ‘n plantluis te lê.
3: “Mummies” met deurtjie-openings waaruit die volwasse
wesp ontsnap.
4: ‘n Wesp gebruik haar lêboor in trurat om ‘n eier te lê.
Vlieë
5: Parasitiese vlieg,
Exorista sorbilans
, in die familie
Tachinidae
.
6: Eiers van
E. sorbilans
op die kopgedeelte van ‘n landmeterwurm.
1
3
2
4
5
6