Kwaliteitsopsomming
In vergelyking met die 11,4% van die vorige seisoen en die tienjaar-
gemiddeld van 11,9%, was die heelkoringproteïengemiddeld 11,6%.
Die persentasie monsters met ‘n proteïeninhoud van meer as 12%
(bereken op ‘n 12%-vogbasis), het toegeneem van 30,5% tot 39,5%.
Die hektolitermassagemiddeld het afgeneem van 81,3 kg/hl in
die 2012/2013-seisoen tot 79,5 kg/hl. In totaal het 41 monsters
hektolitermassas laer as die minimum vir Graad 1 koring (77 kg/hl)
gehad. 56% van hierdie monsters was afkomstig vanaf die Wes-
Kaap en 32% van die Vrystaat.
Hierdie seisoen was die valgetal gemiddeld 337 sekondes laer as
die vorige twee seisoene se gemiddeldes van 360 en 387 sekondes
onderskeidelik, maar steeds aansienlik hoër as die minimumver-
eiste. 20 monsters in totaal het valgetalle laer as 220 sekondes gehad
en hiervan was 17 laer as 200 sekondes (die minimumwaarde vir
Graad B4).
38% van die monsters afkomstig vanuit die Vrystaat is as graad
B1 gegradeer, verlede seisoen was hierdie syfer 25%. Die be-
sproeiingsgebiede het 39% B1 monsters gelewer teenoor die 49%
van 2012/2013 en die Wes-Kaap 12% (voorheen 9%).
Figuur 1: Streekskaart met dank aan die Graan Silo Industrie en SIQ.
WINTERREËN-
VALGEBIED
(WES-KAAP)
SOMER-
REËNVAL- EN
BESPROEI-
INGSGEBIED
(VRYSTAAT)
BESPROEI-
INGSGEBIEDE
SUID-
AFRIKAANSE
GEMIDDELD
2013/2014
SUID-
AFRIKAANSE
GEMIDDELD
2012/2013
SUID-
AFRIKAANSE
GEMIDDELD
2011/2012
Aantal monsters
145
76
119
340
337
433
Hektolitermassa, kg/hl
78,6
79,2
80,9
79,5
81,3
80,7
Duisendkorrelmassa (13% vb), g
40,8
37,0
39,0
39,3
40,2
38,0
Valgetal, sek
341
308
349
337
360
387
Sifsels (1,8 mm), %
1,67
1,35
1,36
1,58
1,46
1,56
Proteïen (12% vb), % (Hkm)
10,7
12,7
12,0
11,6
11,4
11,8
Aantal saamgestelde monsters
23
17
30
70
70
90
Bühler ekstraksie, %
72,4
72,7
74,0
73,2
73,2
74,1
Meelkleur, KJ (nat)
-2,9
-2,5
-3,1
-2,9
-2,9
-2,8
Meelkleur, L* Minolta CM5 (droog)
91,14
93,74
94,01
93,99
93,85
-
Meelproteïen (12% vb), %
10,0
11,4
10,9
10,7
10,7
10,6
Nat gluten (14% vb), %
28,1
30,6
29,9
29,5
29,0
28,7
Droë gluten (14% vb), %
10,0
10,8
10,4
10,4
10,0
9,9
Glutenindeks
83
89
86
86
83
-
Farinogram:
Waterabsorpsie (14% vb), %
59,8
60,9
59,9
60,1
60,8
61,3
Ontwikkelingstyd, min
3,7
6,1
5,8
5,2
5,1
4,1
Alveogram:
Sterkte (S), cm²
32,2
44,6
37,8
37,6
36,7
35,0
P/L
0,81
0,88
0,61
0,74
0,96
0,89
Ekstensogram:
Sterkte (S), cm²
73
111
96
92
84
90
Mixogram piek tyd, min
2,6
3,1
2,8
2,8
2,8
3,0
Hkm = heelkoringmeel
Droëmeelkleur en glutenindeks-analises is nie op die 2011/2012-seisoen monsters uitgevoer nie
TABEL 1: KWALITEITSVERGELYKING VAN GEWEEGDE GEMIDDELDES TUSSEN GEBIEDE EN OOR DRIE SEISOENE.
35
January 2015