Verbleikte effek van
Topramezone
Citrullus lanatus
Karkoer
Commelina benghalenis
Wandelende jood
Fallopia convolvulus
Wilde bokwiet
Ipomoea purpurea
Purper winde
17 Grasse beheer
Wetenskaplike Naam Algemene Naam
Brachiaria eruciformis
Litjiesinjaalgras
Chloris gayana
Rhodes chloris
Chloris virgata
Witpluim chloris
Dactyloctenium aegyptium
Hoenderspoor
Digitaria eriantha
Gewone vingergras
Digitaria sanguinalis*
Kruisvingergras
Echinochloa colona
Moerasgras
Echinochloa crusgalli
Hanepootmanna
Eleusine coracana
Jongosgras
Eragrostis curvula
Oulandsgras
Eragrostis tef
Tefgras
Lolium multiflorum
Italiaanse raaigras
Panicum maximum
Gewone buffelsgras
Panicum schinzii
Soetbuffelsgras
Tragus berteronianus
Kleinwortelsaadgras
Urochloa mosambicensis*
Bosveldbeesgras
Urochloa panicoides*
Beesgras
Vinnige metode van werking
Moeilike onkruide ook beheer
Vir meer inligting besoek die BASF
Gewasbeskermingswebblad –
www.agro.basf.co.zaHoekom moet Stellar
®
Star bo-aan jou onkruiddoderlys wees?
Stellar
®
Star
is ’n hoogs-betroubare en gerieflike plaasbestuuroplossing wat jou meer gemoedsrus bied.
• Leier in breë-spektrum beheer van
17 eenjarige grasse en 31 breëblaaronkruide
• Die mees konsekwente, effektiewe oplossing vir
onkruide wat moeilik is om te beheer
•
Vinnigste metode van werking
met onmiddellike resultate, wat kompetisie deur onkruide beperk
•
Stellar
®
Star sal nie normale gewasrotasiepraktyke beperk nie.
Gevolglik is daar ’n baie laer risiko in
vergelyking met ander na-opkoms onkruiddoders – Verwys na etiket
uppe marketing A11613/SAG/REV
Stellar
®
Star
Die uitsonderlike oplossing vir die effektiewe
beheer van die breedste spektrum grasonkruide
Stellar
®
Star
Reg. Nr. L9391 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Topramezone 50 g/ℓ. Dicamba 160 g/ℓ. Versigtig.
Verwys asseblief na die produketiket vir volledige gebruiksaanwysings.
Stellar
®
Star
is ’n geregistreerde handelsmerk van BASF.
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk
Sestiendestraat 852, Midrand 1685
Posbus 2801, Halfweghuis 1685
Tel: +27 11 203 2400 Faks: +27 11 203 246 Webblad:
www.agro.basf.co.zaMobiele webblad: m.agro.basf.co.za
Geel en rooi pyle wys waar die Topramezone
en Dicamba afsonderlik toegedien is. Van hier
af beweeg die aktiewe bestanddeel opwaarts
tot in die blare en afwaarts tot in die wortels vir
effektiewe werking.
Verwronge groei
effek van Dicamba
Dicamba
Topramezone
Dicamba komplementeer Topramezone deur die verhoogde beheer van addisionele kruipende breëblaaronkruide.
* Hierdie grasse word as laat ontkiemers geklassifiseer en wisselvallige beheer mag voorkom,
wanneer die ontkiemingsperiode verleng, onder sub-optimale klimaatstoestande.
Die metode van werking sluit beide die 4-HPPD
onderdrukker en ouksien onderdrukker in.