Abacus
®
-boere
het buitengewone
voordeel getrek
uit hul oeste …
het jy?
Meer as 300 top Suid-Afrikaanse boere het getuig dat wanneer ’n mens
Abacus
®
– die
mielie- en soja-
AgCelence
®
-oplossing van BASF – op jou gewasse toedien, jy jaar na
jaar die beste opbrengs op jou belegging en die beste plaasbestuur kry.
Abacus
®
op mielies en soja is nie net ’n uitstekende siektebeheeroplossing nie – jy kan ook
fisiologiese voordele vir optimale opbrengs verwag. Ons noem dit die
AgCelence
®
-effek:
• Verhoog die plantgroeidoeltreffendheid met verbeterde fotosintese, beter gebruik van
stikstof en verhoogde bio-massa ontwikkeling.
• Verhoog die plant se weerstand teen stremming in situasies soos droogte deur
etileenproduksie te inhibeer.
Het jy jouself die
AgCelence
®
-voordeel gegee?
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk.
•
Sestiendestraat 852, Midrand, 1685
•
Posbus 2801, Halfweghuis, 1685
•
Tel: +27 11 203 2400
•
Faks: +27 11 203 2461.
Webwerf:
www.agro.basf.co.zaMobiele webwerf: m.agro.basf.co.za Epos:
AgCelence-za@basf.comAbacus
®
Reg. Nr. L8048 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele:
F500
®
62,5 g /
l
. Epoxiconazole 62,5 g /
l
. Skadelik.
F500
®
–Pyraclostrobin. Verwys asb. na die produketiket vir gebruiksaanwysings.
Abacus
®
en
AgCelence
®
is geregistreerde handelsmerke van BASF.
uppe marketing A11069/SAG