1
Om verwarring te voorkom is die Engelse name vir aktiewe bestanddele hier genoem.
NB: Raadpleeg altyd die etiket van die onkruiddoder om op hoogte te wees van die korrekte dosis en toedieningsmetode. Maak seker dat afwisseling geskied tussen
meganisme van werking groepe en nie aktiewe bestanddele nie. Maak seker dat die onkruid wat beheer moet word, op die etiket van die middel wat toegedien gaan
word, voorkom.
AKTIEWE
BESTANDDEEL
FORMULERING
GEWASSE WAARIN
GEREGISTREER
TYD VAN TOEDIENING
WEERSTAND-
STATUS
MEGANISME
VAN WER
-
KING GROEP
Bromoxynil
1
225/255/400/450/
500 gram per liter
Gars, hawer, lusern
en koring
Dien na-opkoms toe as onkruid
goed gevestig is, maar voor die
sesblaar-stadium van onkruid
Nee
C
3
& M
Bromoxynil/
pyrasulfotole
210/37,5 gram
per liter
Gars en koring
Dien na-opkoms toe tussen vier- en
sesblaar-stadium van onkruid
Nee
F
2
+ C
3
+ M
Clopyralid
100 gram per liter
Kanola
Dien na-opkoms toe wanneer ge-
was in twee- tot vyfblaar-stadium is
Nee
B
Glufosinate-
ammonium
200 gram per liter
Meeste landbou-
situasies
Voorsaai
Nee
H
Glyphosate
360/450/480/
510 gram per liter
680/700/710 gram
per kilogram
Meeste landbou-
situasies
Voorsaai
Nee
G
Iodosulfuron-
methyl-sodium/
mefenpyr-diethyl
50/150 gram
per kilogram
Gars en koring
Dien na-opkoms toe wanneer
onkruid in twee- tot vierblaar-
stadium is
Nee
B
Iodosulfuron-methyl-
sodium/mesosulfu-
ron-methyl/
mefenpyr-diethyl
30/30/90 gram
per kilogram
Koring
Dien na-opkoms toe wanneer
onkruid in twee- tot vierblaar-
stadium is
Nee
B
Metsulfuron methyl/
thifensulfuron methyl
68/680 per kilogram Gars, hawer en koring Dien na-opkoms toe op onkruide
voor die vier- tot vyfblaar-stadium
– slegs onderdrukking van gous-
blom
Nee
B
Paraquat
200 gram per liter
Alle gewasse
Voorsaai
Nee
D
Paraquat/diquat
120/80 gram per liter Alle gewasse
Voorsaai
Nee
D
Prosulfuron
750 gram
per kilogram
Gars, hawer en koring Dien na-opkoms toe in mengsel
met bromoxynil of metsulfuron
methyl
Nee
B
Pyraflufen-ethyl
20 gram per liter
Gars en koring
Dien na-opkoms toe in tenkmeng-
sel met bromoksinil of MCPA op
onkruid nie groter as twee- tot
vierblaar-stadium nie
Nee
E
Pyroxsulam
45 gram per liter
Koring
Dien na-opkoms toe tussen twee-
tot drieblaar-stadium en twee-
knoop-stadium van koring terwyl
onkruid in saailingstadium is
Nee
B
Simazine
500 gram per liter
Kanola en lupiene Dien voor-opkoms toe, direk na-
plant in goed voorbereide saad-
bed – slegs op triasienbestande
kanolakultivars
Nee
C1
Simazine/
terbuthylazine
213/287 gram per liter
450/450 gram
per kilogram
Kanola
Dien voor-opkoms toe, slegs op
triasienbestande kanolakultivars
Nee
C1
Sulfosulfuron
750 gram
per kilogram
Koring
Dien na-opkoms toe in tenkmengsel
met bromoxynil as onkruid in een-
tot vierblaar-stadium is
Nee
B
Triasulfuron
750 gram
per kilogram
Gars, hawer en koring Dien voor-opkoms toe
Nee
B
TABEL 1: ONKRUIDDODERS GEREGISTREER VIR DIE BEHEER VAN GOUSBLOM.
41
February 2015