Ons geelmielies lyk goed op papier
en nóg beter op die land.
Hoë opbrengspotensiaal
Stabiliteit
Goeie staanvermoë
Besproeiing
As dit by opbrengs kom, maak dit sin om na vorige seisoene se resultate te kyk.
By
DEKALB
®
sal ons jou graag help om dit te doen. Ons geelmieliebasters
kraai jaar na jaar koning. Ons bied nie net resultate nie, ons bied ook die tipe
kliëntediens en ondersteuning wat ‘n verskil maak. Met Monsanto het jy toegang
tot die beste gewastegnologie beskikbaar. Ons geelmielies soos die DKC73-reeks
en DKC80-40BR GEN lewer uitsonderlike opbrengste. Boonop bied die keuse
van
YieldGard
®
,
Genuity
®
YieldGard
®
II
of
Genuity
®
Roundup Ready
®
Corn 2
- tegnologie in ons saad jou beter beskerming teen stronkboorder en
onkruid.
DEKALB
®
gee jou net soveel meer – in die laboratorium, op die land
en in die bank.
Skakel Monsanto vandag en vind meer uit.
DEKALB
®
– Dis mos mielies!
™
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte is welkom om ons kliëntedienslyn te skakel by 011 790-8201 of stuur ’n e-pos aan:
.
Monsanto
,
DEKALB
®
,
YieldGard
®
,
Genuity
®
YieldGard
®
II
en
Genuity
®
Roundup Ready
®
Corn 2
is geregistreerde
handelsname van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
®
uppemarketingA09759/SAG
DKC80-40BR GEN
DKC80-12B GEN
DKC80-30R
DKC62-80BR GEN
DKC64-78BR GEN
DKC73-76R
DKC62-84R
DKC73-74BR GEN
DKC73-70B GEN
DKC73-72
DKC66-32B
DKC66-36R
DKC80-10
DKC
Geelmielies
Nuut
DKC61-94BR
61-90
Dis mos die
keuse
!