Agriculture
CHALLENGER
is a worldwide brand of AGCO.
YOUR SOIL, OUR TERRITORY.
Contact your Challenger dealer or call
Gary Halvorsen on 079 692 1478, Quintus
van der Westhuizen on 079 529 0095 or
011 898 0437 (office hours)
Start your year on the right track
Die naam knopwortelaalwurm sê alles…
Skadesimptome van die aalwurm op wortels
(en peule en knolle) vertoon as onooglike
knoppe en knoetse (
Foto 2
en
Foto 3
).
Hierdie knoppe en knoetse wat ‘n mens
op die oppervlakte van die ondergrondse
plantmateriaal kan sien, is basies die “kombuis”
van die knopwortelaalwurmwyfie wat haar
hele lewe lank binne-in die plantweefsel bly.
As sy op ‘n plantsel voed, veroorsaak haar
speeksel dat die sel vergroot en aan die einde
net vir haar kos maak en nie meer as ‘n normale
plantsel funksioneer nie. Omdat sy nie net aan
een sel voed nie, maar aan ‘n paar wat reg
rondom haar kop lê, vergroot hulle om saam
dan so ‘n knoets of “gal” te vorm.
Dit is egter so dat hierdie galle baie keer met
stikstofbindende bakteriese knoppies wat by
die peulgewasse voorkom, verwar kan word.
Vervolg op bladsy 38
Foto 2: Die wortels van ‘n pampoen wat erge knopwortelaal-
wurmbesmetting het.
Foto 3: Aartappels wat met knopwortelaalwurm besmet is.