

Vir meer inligting, kontak
Kursuskoördineerder: Natalea Kerslake | (011) 396-2233 |
nkerslake@villaacademy.co.zaDekaan: Dr Charlie Reinhardt | 083 442 3427 |
creinhardt@villaacademy.co.zaProgramkoö
rdineerder:WendyMalatji | (011) 396 2233 |
wmalatji@villaacademy.co.zaVilla Academy, Botesweg 65 | Glen Marais | Kempton Park | Suid-Afrika
Tel: (+27 11) 396 2233 | Faks: (+27 11) 396 4666
Kaap: Mondeorstr 88 (langs N2 snelweg) | SomersetWes | Tel: (+27 21) 873 6892
www. villaacademy.co.za
Landboukundiges en produsente
– ontdek hoe wyer
kennis ‘n direkte effek kan hê op beter, meer ingeligte
besluitneming in jou besigheid, wat jou boerdery na nuwe
hoogtes sal verhef.
DieVilla Academy se huidige kort-kursus kurrikulum word
verdeel in verskeie programme en elke program bestaan uit
verskeie kursusse. Onderwerpe word deur ongeveer
40 uitgesoekte deskundiges (lektore) aangebied.
• Oorsig van die Suid-Afrikaanse
gewasbeskermingsindustrie
• Basiese beginsels en praktyke van insek- /
onkruid- / swambeheer
• Produkformulering en toedieningstegnologie
• Biotegnologie
• Toksikologie en die impak van plaagdoders
op die omgewing
• Geïntegreerde insek- / onkruid- /
swambeheer by belangrike gewasse
• Agronomie van belangrike gewasse (10 kursusse)
• Bemarking van gewasbeskermingsprodukte
• Bestuur van die streeksverkoopskantoor
(administrasie/finansies/produk logistiek)
• Klagte- en eise-hantering
Villa Academy stel die slim manier
bekend, om jouself met die jongste
kennis, wetenskaplike feite en
ondervinding in GEWASBESKERMING
toe te rus.
GROEI JOU
KENNIS
OES
SUKSES
6080
Villa Academy is in die proses om twee unieke
kwalifikasies by die Dept Hoër Opvoeding en
Opleiding te registreer/akkrediteer.
Die 1-jaar
Hoër Sertifikaat en 3-jaar Diploma in
Gewasbeskerming gaan volgens ‘n afstand-
onderrig model aangebied word
. Daar
word beplan om in 2015 met opleiding af te
skop. Skoolverlaters en persone wat reeds in ‘n
beroep staan, is die teikenmark. Die kurrikulum
en onderrigmodel is ideaal vir byvoorbeeld
verkoopsagente en tegniese personeel in die
landbouchemiese bedryf , plaasbestuurders,
pasafgestudeerde universiteit graduandi en persone
wat nuut is in die landboubedryf,
konsultante, landbounavorsers, ens. Agt-en-twintig
uitgesoekte lektore met uitgebreide
kennis en ervaring in hul onderskeie
vakgebiede sal betrokke wees by die
opleiding.
Wendy Malatji,
Dr Charlie Reinhardt en
Natalea Kerslake.