SA Grain December 2013 - page 15

Monsanto-produkte en -tegnologie het nog altyd
bygedra tot jou sukses. Soos ons chemiese produkte,
ons gevorderde katoen-, groente- en mieliesaad, ons
biotegnologie. Ons wil deel wees van jou besigheid
en die toekoms met sy vele uitdagings saam met jou
aanpak. Uitdagings soos volhoubare landbou saam met
uitstekende diens, kwaliteit produkte en rotsvaste
waardes.
Jy kan op Monsanto vertrou ...
vir jóú sukses.
Meer oor Monsanto Maatskappy
Monsanto-maatskappy is ’n toonaangewende, globale
verskaffer van tegnologiegebaseerde oplossings en
landbouprodukte wat die produktiwiteit op die plaas en die
kwaliteit van voedsel verbeter. Monsanto is daarop gefokus
om die kleinboere sowel as die grootskaalse boere by te
staan om meer uit hul grond te kry terwyl hul toenemend
die wêreld se natuurlike hulpbronne, soos water en
energie, bewaar.
Kliënte is welkom om ons kliëntedienslyn te skakel by 011 790-8201
of stuur ’n e-pos aan:
.
Om meer te wete te kom oor ons besigheid en ons verbintenisse,
gaan na:
Volg ons bedrywighede op Twitter
®
by
op Facebook
®
by
of teken in op ons NewsRelease
RSS Feed.
uppe marketing / A06632SAG
1...,5,6,7,8,9,10,11,12,13,14 16,17,18,19,20,21,22,23,24,25,...52
Powered by FlippingBook