Cut losses with
PRECISION
Plant with
VISION
Process Monitor
for Air Seeders
Area
Speed
Tacho up to 4 axles
Alarm on each function
Easy to install
Bin / Tank full
Bin / Tank empty
Proudly Made
in South Africa
Tel: 012 345 3193
Fax: 012 345 6763
Web:
www.electrolee.co.zaEmail:
info@electrolee.co.zaSales:
sales@electrolee.co.zaPlanter Monitor
Seed per 100m per row, seed population
Hectares worked and much more
Easy to install and maintain
Fertilizer and turning of axles
Can be applied to most planters
Real tough, rust and water resistant
Swineline en TSB; asook by maatskappye soos Illovo Suiker, die
SA Suikervereniging, by koöperasies en by Eskom; by konsultant-
groepe soos Aurecon, EVN, Kariwa, Rieng, WSM-Leshika en vele meer.
Van ons voorste implementvervaardigers word ook deur landbou-
ingenieurs besit of hulle is aan die hoof van die ontwikkeling. Hierdie
produkte het ‘n groot impak in die landboubedryf en gee in sommige
gevalle die koers aan.
Sterk vennootskappe is verder ontwikkel en uitgebou met Graan SA,
die Waternavorsingskommissie, die Departement van Waterwese,
universiteite en ander privaat sektor vennote, die nasionale en
provinsiale Departemente van Landbou, Bosbou en Visserye asook
Agri SA en NAFU.
Daar kan met trots deur SAILI teruggekyk word na dit wat vermag
en gelewer is tot uitbouing van landbou in Suid-Afrika en erkenning
moet gegee word aan al die landbou-ingenieurs wat oor die jare
insette gelewer het as individue en deur hulle organisasies – dit
alles het tot die vooruitgang en ontwikkeling van landbou in Suid-
Afrika bygedra.
Vir die Suid-Afrikaanse Instituut van Landbou-Ingenieurs was 2014
beslis ‘n jaar wat met dankbaarheid gevier is.
SAILI vervul ‘n onmisbare rol in die landbousektor, want feitlik geen
landbou-aktiwiteite kan onderneem word sonder een of ander vorm van
toerusting, stelsel of fasiliteit wat deur landbou-ingenieursweseteg-
nologie ondersteun word nie.
SA Graan/
Sasol Chemicals (Kunsmis) fotokompetisie