Background Image
Previous Page  34 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 34 / 116 Next Page
Page Background

FOKUS

Werktuie en toerusting

Spesiale

Produk-inligting

Rovic Leers:

Herhalende

besigheid met tevrede klante

MARIUS RAS,

groepbemarkingsdirekteur: Rovic Leers

R

ovic Leers, wat sedert 1927 as voor-

siener van toerusting aan ons land-

bouers in Suid-Afrika funksioneer,

is vandag daartoe in staat om aan

die grootste deel van die kommersiële pro-

dusent se behoeftes aan landboumeganisa-

sie-oplossings te voorsien.

Fokus

Rovic Leers fokus op:

Optimale meganisasie-oplossings eer-

der as individuele produkte.

Kennis van landbouprosesse ten einde

die behoefte van ons klant beter te

kan analiseer.

Verantwoordbare kwaliteit eerder as

minderwaardige en onbetroubare pro-

dukte.

Handelsmerke waar naverkoopdiens

van verskaffers eenvoudig die beste

beskikbaar is en nie net in die handels-

merk gesetel is nie.

Reekse aangebied

Hooimaak, kuilvoer en strooi-

hantering

Snyers en snyerkneusers (Kuhn)

Balers – klein vierkant (Cicoria) en rond/

big pack

(Krone)

Kuilvoerkerwers (Kuhn en Krone)

Harke (Tonutti en Kuhn)

Baaltoedraaiers (Kuhn)

Baal-akkumuleerders (Kuhn MFG)

Laaigrawe (Rovic en Quicke)

Beskikbaar in gemonteerde, sleep- en

selfaangedrewe weergawes en verse-

ker dat ons oor ‘n oplossing van hoog-

staande gehalte vir elke behoefte beskik

Dierevoeding

Horisontale (Seko) kerwermengers waar

snitlengte en kwaliteit van snit by uitstek

die doelwit is in ‘n homogene mengsel.

Vertikale (Kuhn) kerwermengers waar

kapasiteit en spoed van meng die uit-

staande kenmerke is. Soveel dierevoe-

dingskundiges, soveel opinies en ons kan

die stelsel voorsien wat aan die gestelde

behoefte voldoen. Beskikbaar vanaf

6 m³ tot 30 m³ – sleep of selfaangedrewe.

Plantvoeding

Presisiekunsmisstrooiers (Kuhn)

Kunsmis- en kalkstrooiers (Rovic)

Organiese materiaalstrooiers (Kuhn)

vorm ‘n volledige reeks van toerusting

wat met GPS-aanpasbaarheid voorsien

kan word

Plantbeskerming

Balkspuite vanaf 400 liter, 7 m gemon-

teer (Atasa) tot 7 700 liter, 48 m

sleep (Kuhn) met GPS-seksiebeheer

standaard op die 5 600 liter Kuhn

Oceanis en groter.

Die Degania-kousbalk (2 000 liter/18 m)

is steeds legendaries in sy effektiwiteit

by aartappels, uie en ander groente.

Selfaangedrewe balkspuite (PLA) tot

4 000 liter, 30 m en ook beskikbaar met

die Degania-lugondersteuning tot 25 m.

Waaierspuite, spesiaal ontwerp vir

sagtevrugte-boordbespuiting (Atasa) in

1 500 liter en 2 000 liter, waar bewese

(

Fruitgro Science;

2010 tot 2012) ver-

hoogde effektiwiteit en tot 40%-brand-

stofbesparing die uitstaande kenmerke is.

Venturi-verstuiwers (Cima) vir sitrus,

pekanneute, sagte vrugte, wingerd,

avokado’s, tamaties en ander groente.

Bewese effektiwiteite (PhD: JC Brink

Stellenbosch; 2009 - 2012) is weer eens

die onderskeidende faktor. Beskikbaar

in 400 liter tot 2 000 liter.

Primêre en sekondêre grond-

voorbereiding

Rovic Super 25 en Super 32 diep skeur-

ploeë vir werkdieptes tot 650 mm en

800 mm

Rovic Super/DLB 19 skeurploeë vir

werkdieptes tot 475 mm

Rovic DLB 12 beitelploeë vir werkdiep-

tes tot 300 mm

Ovlac-skaarploeë – konvensioneel en

omkeerbaar

Remlinger-strookbewerkingstoerusting

met kunsmissleepkas-opsies

Rovic

trash handicult

en

fieldspan

vir

saadbedvoorbereiding

Kuhn-wentelkapploeë en kragêe vir fyn

saadbedvoorbereiding

Planters – groot saad (mielie,

soja, sorghum en boontjies)

Konvensionele lugdrukplanters (Kuhn

Maxima 2) tot 8-ry

Geenbewerkingsplaatplanters (Kuhn

PLM, Kuhn PPK) tot 4-ry

Geenbewerkingslugdrukplanters (Kuhn

Maxima PG) tot 10-ry

Konvensionele en geenbewerking doel-

geboude lugdrukplanters tot 24-ry,

16 000 liter kaste

Planters – klein saad en fyn

saad

Geenbewerking Rovic-voortandplanters

tot 53 tand vir kleingraanvestiging

Geenbewerking Kuhn SDM en Select-

skyfplanters vir kleingraan en weidings

Verbruikers- en handelsitems

Net en tou vir baalbindprosesse (Krone)

– wat aan Krone-standaarde voldoen

Spuitpunte, filters, pompe, drukregu-

leerders en alle spuitkomponente

Brandbestrydingstoerusting

Balkrane en goukoppelstukke

Rugsakspuite

Ons strategie is om in vennootskap met ons

klant waarde toe te voeg tot sy besigheid

sodat sy herhalende besigheid met ons tot

almal se voordeel sal strek.

1a en 1b: Die Kuhn Excelerator.

2: Die Rovic-mielieplanter.

1a

1b

2

Augustus 2015

32