

Tindrum 18/148
Daagliks daar vir jou
Dis lekker om te ry op die R-vyf-nege
wat my wegvat van die kommer
en my terugvat na my hart
Die pad na die stad en daarvandaan
waar my handewerk netjies op die rakke staan
Tot by my grond wat saggies wag
op die roep van die stad se neonmag
Die band tussen my en die take-away
lê ‘n stippel op die pad tussen plaas en stad
Tot by my grond wat saggies wag
in stille wete van Skeppingskrag
R59
TEL +27 (0) 18 633 1000 www.nwk.co.za
SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740
NWK Beperk is geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr. 2789)
VOLG ONS OP