Previous Page  103 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 103 / 116 Next Page
Page Background

Vir volledige meng- en voerinstruksies raadpleeg u naaste Voermol-agent,

sien www.voermol.co.za of stuur ’n e-pos aan info@voermol.co.za

Voermol Supermol

V7267

Energie- en mineraalaanvulling met 20% proteïen vir diere op

groen weiding. Geen vermenging is nodig nie. Aanbevole inname

1 000 g - 1 200 g/bees/dag en 180 g – 200 g/skaap/dag.

Voermol Energieblok

V11456

Blok, gebruik as energie- en mineraalaanvulling vir dragtige of lakterende

ooie, koeie wat kalf of groeiende lammers, kalwers of verse op groen weiding.

Aanbevole inname 1 400 g - 2 000 g/bees/dag en 250 g – 300 g/lam/dag.

Voermol Molovite

V7266

Energie- en mineraalaanvulling vir diere op topkwaliteit

groen weiding. Geen vermenging is nodig nie. Aanbevole inname

1 000 g - 1 200 g/bees/dag en 180 g – 200 g/skaap/dag.

ENERGIE- EN MINERAALAANVULLINGS

Groei kan verder verbeter word deur die gebruik van 'n energie-aanvulling. Die volgende produkte

kan hier oorweeg word. Dit is egter belangrik dat die produkte slegs oorweeg word as aanvulling

tot voldoende goeie kwaliteit groen weiding.

Voermol Superfos

V17422

Hierdie is 'n smaaklike klaar-gemengde minerale lek.

Aanbevole inname 120 g – 240 g/bees/dag en 20 g – 40 g/skaap/dag.

Voermol Rumevite 6P

V11995

Klaar-gemengde minerale lek. Aanbevole inname

100 g – 200 g/bees/dag en 17 g – 34 g/skaap/dag.

Voermol Rumevite 12P

V11994

Minerale lekkonsentraat. Meng met gelyke dele sout om ’n P6-lek te gee.

Aanbevole inname 100 g - 200 g/bees/dag en 17 g – 34 g/skaap/dag.

Voermol Fosfaatblok

V10264

Fosfaatblok is gereed om te voer.

Verwagte inname 100 g – 200 g/bees/dag en 17 g – 34 g/skaap/dag.

Selfmeng minerale lek Meng 50 kg

Rumevite 12P

met 50 kg sout en met 50 kg

Voermol

Super 18

. Hierdie mengsel is 'n smaaklike lek wat goeie resultate

gee veral waar lekinname op P6-lekke laag is. Aanbevole inname

120 g - 240 g/bees/dag.

Dis nou tyd om te besin oor somerlekaanvulling of lekaanvulling vir skape en beeste op groen weiding.

Groen weiding is hoog in proteïen, hoogs verteerbaar en diere op sulke weidings neem toe in massa.

Die belangrikste beperking van groen weiding in Suid-Afrika is egter Fosfor (P) en sal beeste met 'n

minerale aanvulling (P6-lek) sowat 130 g/dag vinniger groei as wanneer hulle geen lek sou ontvang

nie. Fosfor (P) is dus beperkend om optimale gewigstoename te verkry.

Indien die GDT van weidende diere verder verhoog moet word, vorm energie die tweede beperkende

voedingstof en sal energie dus saam met P aangevul moet word om 'n verdere respons in

gewigstoename te verkry. Energieaanvulling is relatief duur en om die rede bevat 'n energie-aanvulling

'n ionofoor soos byvoorbeeld Salinomycin-Na. Die ionofoor bevorder energiebenutting en daarom

bespaar dit voer om hierdie aanvullingskoste doeltreffend te maak vir beide beeste en skape.

PRODUKTE BESKIKBAAR

Die volgende produkte uit die Voermol-stal kan oorweeg word.

MINERAALAANVULLINGS

SOMERTYD IS FOSFORTYD

• 032 439 5599 • www.voermol.co.za • info@voermol.co.za

VOERMOL

SUPERMOL

Jou voerkraal

in die veld

• Met Supermol is

'

n

daaglikse toename van tot

1.2 kg per dier per dag op

groen weiding moontlik

• Geen vermenging van

graan is nodig nie

• Geen oorhoofse voerkraal-

koste nie

• Verseker dat

vervangingsverse goed

uitgroei en teikenmassas

bereik

• Uitstekende prikkellek vir

verse en koeie

• Eenvoudig, prakties en

winsgewend

Voermol Supermol

Reg. Nr. V7267 (Wet 36/1947)

Registrasiehouer: Voermol Voere (Edms) Bpk.

Posbus 13, Maidstone 4380.

Wat die natuur kort -

sal Voermol voorsien

Meer as 50 Jaar van Uitstaande Produkte & Diens

www.voermol.co.za