

HUSQVARNA PW 360
PRESSURE WASHER
Max pressure 160 bar • 2.3 kW • 10m hose length
Our pressure washers offer all the quality
and intuitive operation you expect from
Husqvarna. Get a fresher look to your
vehicles, garden furniture, walls, stone
settings or patio – your Husqvarna
pressure washer is prepared to take on
just about any outside space where dirt
and dust have gathered.
WWW.HUSQVARNA.CO.ZA
TO OUR NAMPO
WINNER
WHO WON A
PW 360.
CONGRATS
Tabel 2: Insekdoderpryse.
INSEKDODERS – JAAR-OP-JAAR-PRYSVERANDERING IN DOLLARTERME (APRIL 2017 TOT APRIL 2018)
APRIL 2017
APRIL 2018
%-VERANDERING
$/TON
$/TON
Imidaklopried (95%)
22 433
28 267
+26,0%
Lambda-sihalotrien (95%)
23 183
38 251
+65,0%
Karbofuraan (99%)
9 703
14 130
+45,6%
Deltametrien (98%)
66 562
99 648
+49,7%
Acetamiprid (95%)
22 840
28 865
+26,4%
Chlorpyrifos (95%)
5 517
7 313
+32,5%
Sipermetrien (94%)
11 737
18 821
+60,4%
R/$
13,46
12,09
-10,2%
INSEKDODERS – JAAR-OP-JAAR-PRYSVERANDERING IN RANDTERME (APRIL 2017 TOT APRIL 2018)
APRIL 2017
APRIL 2018
%-VERANDERING
R/TON
R/TON
Imidaklopried (95%)
301 943
341 746
+13,2%
Lambda-sihalotrien (95%)
312 038
462 450
+48,2%
Karbofuraan (99%)
130 608
170 834
+30,8%
Deltametrien (98%)
895 928
1 204 739
+34,5%
Acetamiprid (95%)
307 430
348 974
+13,5%
Chlorpyrifos (95%)
74 262
88 413
+19,1%
Sipermetrien (94%)
157 983
227 548
+44,0%
Internasionale landbouchemiese pryse
Tabel 1
toon internasionale onkruiddoderpryse (in ‘n Chinese hawe)
per aktiewe bestanddeel oor ‘n jaartydperk. Die eerste gedeelte
van die tabel is die pryse in dollarterme, terwyl die tweede gedeelte
dieselfde pryse in randwaarde aandui.
Uit die tabel kan afgelei word dat die pryse van alle onkruiddoders
in dollarwaarde skerp gestyg het, terwyl die pryse in randwaarde tot
‘n mindere mate gestyg het as gevolg van die versterking van die
rand. Dieselfde tendens word in die plaaslik mark verwag.
In
Tabel 2
is internasionale insekdoderpryse per aktiewe bestand
deel oor ‘n jaartydperk aangebring. Die eerste gedeelte van die ta
bel is die pryse in dollarterme, terwyl die tweede gedeelte dieselfde
pryse in randwaarde aandui. Uit die tabel is dit duidelik dat pryse tot
‘n groter mate as dié van onkruiddoders gestyg het. Selfs die ver
sterking van die rand kon nie verhoed dat pryse in randterme skerp
toeneem nie.
Plaaslike versus internasionale tendense
Dit blyk darem dat plaaslike pryse oor ‘n jaartydperk nie tot die
selfde mate as dié van pryse in China gestyg het nie. ‘n Opname
onder plaaslike multinasionale maatskappye wys dat landbouche
miese pryse met 6% oor ‘n jaartydperk toegeneem het, terwyl pryse
onder maatskappye wat generiese produkte verkoop, om en by
20% toegeneem het. Met hierdie tipe inligting probeer ons om die
chemiese mark meer deursigtig vir Graan SA-lede te maak. Dit sal
interessant wees om van ons lede te hoor wat hulle tans vir land
bouchemiese middels betaal vergeleke met verlede jaar dieselfde
tyd – gegewe die bostaande tendense.
Stuur gerus ‘n e-pos na
corne@grainsa.co.za
.