

– so reg in die produsent se kraal
V
olgens
Wikipedia
word die kleur oranje eerstens, of hoofsaak-
lik, vereenselwig met die Nederlandse nasionale sokkerspan.
Miskien elders in die wêreld, maar hier by ons, by NAMPO, beteken dit
net een ding: Zoetis!
Zoetis, die leier in dieregesondheidsprodukte, was soos altyd dui
delik sigbaar in hul kenmerkende oranje stalletjie by vanjaar se
NAMPO Oesdag. Produsente kon sommer net kom inloer om te
gesels, maar vir party was dit vir besigheid en bestellings is sommer
by die uitstalruimte tydens NAMPO geplaas. Produsente kon ook aan
die Agribonus-inisiatief deelneem en verskeie pryse is gedurende
NAMPO gewen en oorhandig –
Foto 3
.
15
June 2018
Promosie-artikel
1: Tiny Naudé en Neels Brits (verteenwoordigers: Noordwes, Zoetis), Jan, Johan en Wilmie Swanepoel (Bothaville).
Johan was besig om Dectomax tydens vanjaar se NAMPO Oesdag te bestel.
2: Die Zoetis-span: David Human, dr Barry van Houten, Gorete Moutino, Marius Botes, Gerrie Roos, Tiny Naudé en
Johannes van Rooyen.
3: Willie Stols (produsent van Bothaville) het ‘n messestel deur die Agribonus-inisiatief gewen. Saam met hom op die foto is
Neels Brits.
4: Lee-Ann en Jurie Potgieter, Tiny Naudé, Carien en Johannes Potgieter. Die Potgieters boer met Brahmanbeeste in die
Heilbron-distrik. Hulle gebruik onder andere Dectomax en Cydectin.
5: Marius Botes (verteenwoordiger, Zoetis) en Willem Bezuidenhout (WEB Simmentaler, Meyerton-distrik). Willem gebruik
Valbazen en Dectomax wat hy as seker een van die beste parasietbeheermiddels op die mark beskryf.
6: Dr Chantelle Erwee (tegniese bestuurder: Herkouers, Zoetis), dr Pieter Grimbeek (C4 Africa), ‘n konsultant wat hoofsaaklik
op varke fokus, Neels Brits en Annelie van Deventer (Feedtec).
7: Nico en Marinda de Beer (Ventersdorp) en Marius Botes. Nico gebruik onder andere One Shot Ultra 7 en Ultra Choice 7
van Zoetis.
Jurgen van Onselen,
Kolbe Media
1
2
5
6
7
4
3