

Gemoedsrus met intelligente siektebeskerming
Ceriax
®
– Die volgende generasie SDHI swamdoder vir voortreflike en intelligente
siektebeheer op koring en gars.
Ceriax
®
bied:
• Unieke mobiliteit
– Vinnige vervoer en eweredige verspreiding op en in die blare,
verseker langdurige beskerming teen siektes.
• Uitstekende siektebeheer
– Drie verskillende wyses van werking in een bottel.
• Innoverende “Stick & Stay” formulasie
– vinnige opname en maksimum
doeltreffendheid te midde van onvoorspelbare weerstoestande.
Voel die resultaat
van beskerming
Ceriax
®
Reg. Nr. L9801 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele:
Xemium
®
41.6 g/ℓ.
F500
®
66.6 g/ℓ. Epoxiconazole 41.6 g/ℓ. Skadelik.
Xemium
®
-
Fluxapyroxad,
F500
®
-
Pyraclostrobin
Ceriax
®
, Xemium
®
en F500
®
is geregistreerde handelsmerke van BASF.
BASF Suid Afrika (Edms) Bpk • 852 Sestiende Straat, Midrand, 1685
Posbus 2801, Halfway House, 1685 • Tel: +27 11 203 2400 • Faks: +27 11 203 2461
Webblad: www.agro.basf.co.za • Mobielewebblad: m.agro.basf.co.za
Ceriax
®
uppe marketing A18019/SAG