Previous Page  43 / 108 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 43 / 108 Next Page
Page Background

41

August 2018

PLANTER

GROOTTE

HOEVEELHEID PLANTERS EN PLAN-

TERRYE WAT MET DIESELFDE SOM

GELD GEKOOP KAN WORD

PLANTSPOED

KM/UUR

PLANTER

WYDTE

HOEVEELHEID

HEKTARE WAT PER

PLANTER IN TIEN URE

GEPLANT KAN WORD

TOTALE HOEVEEL-

HEID HEKTARE WAT

IN TIEN URE MET

DIESELFDE GELD

GEPLANT KAN WORD

4-ry

4,08

16,32

10,00

3,64

21,84

89,11

6-ry

2,58

15,45

10,00

5,46

32,76

84,37

8-ry

1,99

15,94

10,00

7,28

43,68

87,02

12-ry

1,00

12,00

10,00

10,92

65,52

65,52

Tabel 2: Die hoeveelheid planters en hektare wat met dieselfde bedrag geld gekoop en geplant kan word.

TREKKERKOSTE/UUR VIR

‘n

77 KW TREKKER WAT R840 692 KOS

AKSIE

PLOEG RIP OP RY

BEITEL

DIS/EEN-

RIGTING

WYDWERK-

SKOFFEL

MIELIE­

PLANTER

GEENBE-

WERKINGMIE-

LIEPLANTER

Totale trekker vaste

koste/uur

117,38

117,38

117,38

117,38

117,38

117,38

117,38

Herstel- en onderhoud-

koste/uur

84,07

84,07

84,07

84,07

84,07

84,07

84,07

Brandstofkoste/uur @

R14,5/liter

200,97

200,97

200,97

200,97

200,97

200,97

200,97

Totale veranderlike

koste/uur

285,04

285,04

285,04

285,04

285,04

285,04

285,04

Totale trekkerkoste/uur

402,42

402,42

402,42

402,42

402,42

402,42

402,42

IMPLEMENT KOSTE/UUR

IMPLEMENT GEBRUIK

4-SKAAR

1,6 M

1-RY 2-TAND

TANDEM 1,5 M

9-TAND

2,7 M

28-SKOTTELS

3,2 M

23-TANDE

5,2 M

6-RY 0,9 M

5,4 M

6-RY 0,9 M

5,4 M

Totale implement vaste

koste/uur

37,38

31,15

101,66

107,57

89,86

639,21

857,78

Totale implement

veranderlike koste/uur

26,84

8,13

33,17

42,12

35,18

333,68

447,79

Totale implement

koste/uur

64,21

39,28

134,83

149,68

125,04

972,89

1 305,57

TOTALE AKSIE KOSTE/

UUR

466,63

441,70

537,25

552,10

527,46

1 375,31

1 707,99

WERKTEMPO

Hektaar bewerk/dag

(10 uur)

9,30

8,09

13,45

21,25

30,21

41,83

26,89

TOTALE AKSIE KOSTE/

HA

501,97

545,81

399,55

259,83

174,58

328,77

635,12

Liter diesel/ha

14,91

17,13

10,31

6,52

4,59

3,31

5,15

Rand herstel/ha

119,30

113,94

87,19

59,39

39,47

99,86

197,77

Tabel 3 : Die koste van 70 kW - 80 kW vierwiel aangedrewe trekkers met verskillende implemente.

net ‘n paar is. Een van die belangrikste

punte is die hoeveelheid kapitaal wat in

dié gedeelte van die boerdery opgesluit

word. Die toerusting moet een of ander

tyd vervang word en dit is dikwels ‘n

moeilike besluit van wat wanneer vervang

moet word.

Behalwe vir die vervanging, moet daar ook

besluit word watter grootte trekkers en

hoeveel waarvan aangeskaf moet word.

Moet ons net groot trekkers koop? Of

moet ons net een groot trekker koop en

‘n paar kleiner trekkers, of moet ons net

klein trekkertjies besit? Voorwaar groot

besluite om te neem en elke boerdery se

samestelling sal verskil.

Om die besluit te maak watter grootte

trekkers aangeskaf moet word, moet die

produsent self uitklaar watter bewerkings

binne watter tydsduur gedoen moet word.

Bepaal volgens elke aksie hoe lank die

bewerkingsvenster is en ook hoeveel hek­

taar per dag watter trekker kan doen. Die

koste om hierdie spesifieke trekker aan te

skaf, is ook belangrik.

Verskeie publikasies bevat sorgvuldige in­

ligting rondom die bewerkingskoste en

bewerkingstempo’s. Bekom gerus die

Direktoraat Landbou-ekonomie se pu-

blikasie

Guide to machinery costs

, die

Meganisasiegids

soos saamgestel deur

JP le Roux of kontak die landboudienste-

afdeling by die meeste landboubesighede.