CHALLENGER
is ’n wêreldwye handelsmerk van AGCO.
• Enigste trekker wat ontwerp is vir rusperbande
• Modelle van 280 tot 440 kW
• AGCO Power-enjins – bewese brandstofbesparing
• Hidrouliese vloei van 324 liter per minuut
• Bandwydtes van 18” of 25”, spoorwydte verstelbaar
Kontak jou Challenger-handelaar of skakel Robbie Hall by 082 611 1972
of Tokkie Hattingh by 082 339 6583
Ontwerp vir rusperbande
MT 800E/700E