

Koop kwaliteit, koop
Grasland Kalk
Grasland se fyngemaalde kalk is uiters
reaktief, wat beteken jou grond én jou
beursie vind baat by ons produkte wat
vinnig resultate lewer.
Ons wêreldklas kalk
, wat die
strengste kwaliteitsbeheerproses
ondergaan, is daar om te verseker jou
beskikbare landbougrond word ten
volle benut.
Ons het die afgelope twee jaar groot
beleggings in ons aanlegte gemaak
om dit op wêreldklasstandaard te kry.
Pluk die vrugte (of graan) van ons in-
tensiewe navorsing wat daarop gemik
is om topgehalte kalk beskikbaar te
stel wat jou opbrengste verbeter en
jou winsgrense verhoog.
Kry resultate, koop Grasland kalk.
www.grasland.co.za
sales@grasland.co.za
018 464 7822
Grasland is die eerste KALKMAATSKAPPY in die
Suidelike Halfrond wat akkreditasie van Fertasa
by al sy myne – Buhrmansdrif, Marico, Lovedale
en Britten – ontvang het.