Julie 2018
72
op plaasvlak
Bestuurspraktyke
Lesse geleer tydens afgelope plantseisoen
7a en 7b: Onegalige plantdiepte. Die linkerkantste ry is ongeveer 1 cm - 1,5 cm dieper geplant as die regter-
kantste ry. Die groei en hantering van die omgewingstoestande is opmerklik (sterker plant links).
Foto 7b dui aan dat saad 1 cm - 1,5 cm dieper geplant is. Die sterker saailinge is vir die
vergelykingsdoeleindes regs op die foto.
8a en 8b: Windskade op jong mielies.
9: Grasdoderskade op mielies. Na-opkomsbespuiting.
7a
7b
8a
8b
9