® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2017 PANNAR BPK
2017/CORP/A/001VALUE
JOU BOERDERY
•
ONS INNOVASIE
PANNAR is aan die voorpunt van tegnologie en bied wêreldgehalte
navorsing, innovasie, saadkwaliteit en prestasie, gerugsteun deur meer
as 50 jaar se kennis en begrip van gewasproduksie onder plaaslike
toestande. As ’n Suid-Afrikaanse multi-gewasspesialis, is ons in ’n
vennootskap met ons boere tot hul volgehoue sukses. Ons hele plaas
benadering word ondersteun deur ’n verskeidenheid van buitengewone
agronomiese- en ontwikkelingsprogramme om gewasproduktiwiteit te
optimaliseer. By PANNAR doen ons besigheid op ’n verantwoordelike
en verantwoordbare wyse.
www.pannar.com|
infoserve@pannar.co.zaKERN-
WAARDES
GEVORDERDE
TEGNOLOGIE
MULTI-GEWAS-
KUNDIGHEID
GEOPTIMALISEERDE
PRODUKSIE
SAKE-
VENNOOTSKAP
TM