SA Graan September 2014 - page 98

‘nGraϐiekoorsigvandiewêreldvraagen
aanbodvirkoring,mieliesen sojabone
d
ie pryse van Suid-Afrikaanse landboukommoditeite
word beïnvloed deur die vraag en aanbod van
landboukommoditeite wêreldwyd en die volgende
grafiekoorsig gee ‘n idee van hoe die United States
Department of Agriculture (USDA) se vooruitsigte met
dié vandie verlede vergelyk.
‘n Vergelyking word in elke grafiek tussen die 2012/2013-,
2013/2014- en die geprojekteerde 2014/2015-bemarkingsjare
gegee. Die bemarkingsjaar vir mielies en sojabone wat hier ge-
bruik word, strek byvoorbeeld vanaf September tot Augustus
elke jaar.
Die bemarkingsjaar vir VSA mielies begin op 1 September en
eindig op 31 Augustus. Die bemarkingsjaar vir koring strek vanaf
1 Junie tot 30Mei.
Let wel: Die 2014/2015-bemarkingsjaar vir VSA mielies begin op
1 September 2014 en eindig op 31 Augustus 2015. Die World
Agricultural Supply and Demand Estimates (WASDE)-verslag
sluit ‘n vooruitskatting vir die 2014/2015-mielie vraag en aanbod-
situasie van Suid-Afrika hierby in. Die Suid-Afrikaanse oes begin
eers inMei 2015 en eindig teen April 2016. Omdat Suid-Afrika met
die VSA in die uitvoermark vir mielies meeding en Suid-Afrika se
uitvoere kort ná stroop aan die einde van die VSA bemarkings-
jaar plaasvind, word Suid-Afrika se vraag en aanbod-syfers vir
die 2015/2016-bemarkingsjaar (Mei, Junie, Julie en Augustus
2015) by die wêreldtotale vir die 1 September tot 31 Augustus
2014/2015-bemarkingsjaar, gereken.
Die grafiekoorsig (
Grafieke 1 tot 24
) gee ‘n uitbeelding van die
internasionale faktore wat Suid-Afrikaanse produsentepryse teen
uitvoer- en invoerpariteitsprysvlakke kanbepaal.
WESSEL LEMMER,
senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
GRAANMARK
-oorsig
18Augustus 2014
OP PLAASVLAK
September 2014
96
Grafiek 1: Totalewêreldproduksie, verbruik en eindvoorraad vir graan.
Grafiek 2: Totalewêreldproduksie, verbruik en eindvoorraad vir koring.
–2014/2015-bemarkingsjaar
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,88,89,90,91,92,93,94,95,96,97 99,100,101,102,103,104,105,106,107,108,...148
Powered by FlippingBook