SA Graan September 2014 - page 94

September 2014
92
OP PLAASVLAK
Bestuurspraktyke
Die Safex-vooruittermynkontrak wat in die berekeninge gebruik is,
tydens skryf vandie artikel, is soos volg:
Mielies vir lewering in Julie 2015=R2 000/ton
Sorghum vir lewering in Julie 2015=R2 700/ton
Sojabone vir lewering inMei 2015=R5 000/ton
Sonneblom vir lewering inMei 2015=R4 800/ton
Grondbone vir lewering=R10 500/ton (keurgraad)
Grafiek 1 toondie brutomarge per hektaar vir verskillende gewasse
aan. Die opbrengs-scenario’s is gebou op grond van aannames vir
produksie-omstandighede indieNoordwes-Vrystaat. Hierdiegrafiek
is saamgestel om ‘n indikasie van die verskil in winsgewendheid
tussendie verskeie somergewasseuit tebeeld,maar dit is belangrik
om daarop te let dat hierdie syfers van produsent tot produsent
kan verskil. (Let wel: Die grafiek bevat verskillende bruto marge
voorbeelde virmielies.)
Volgens Grafiek 1 is dit duidelik dat grondbone die beste bruto
marge vir die komende produksieseisoen toon, gevolg deur soja-
bone en sonneblom. As daar na die gemiddelde bruto marge vir
mielies gekyk word, is dit duidelik dat die scenario’s onder hoër
opbrengspotensiaal en die verminderde bewerkingspraktyk (vyf
jaar), betermarges as die andermieliescenario’s lewer.
Hierdie inligting dui verder dat, hoewel daar korttermynbesparings
op insetkoste verwag kanword as daar van konvensionele praktyke
na ‘n verminderde bewerkingstelsel oorgeskakel word, hierdie
oorskakeling diewinsgewendheid vanmielieproduksie veral oor die
medium- tot langtermyn kan verhoog. Die koste-knyptang-situasie
waarin die winsgewendheid van mielieproduksie homself teen die
huidige relatiewe laer pryse bevind, is onvermybaar. Produsente
moet egter sekermaak dat hullewel ‘n sorghumkontrak het, voordat
hullebesluit om sorghum aan teplant.
Produksiekoste vir die
2014/2015-produksieseisoen
In
Tabelle 1 tot 3
word die koste om graan in diewestelike, sentrale
en oostelike dele van die land te verbou, aangedui. Verskillende
aannames is met die opstel van die begrotings gemaak, hetsy dit
pryslyste van insetverskaffers of vooruitskattings met behulp van
future rand/dollar-wisselkoerse en ruolieprysewas.
Die begrotings in Tabelle 1 tot 3 is saamgestel deur veranderlike en
vaste koste in berekening te bring. Sedert die koms van die vrye
mark, moet produsente self besluit of die Safex-prys voldoende is
om teproduseer al dannie.
PRODUSENTEPRYSRAMINGVIRDROËLAND
BT-MIELIES
SONNEBLOM
SOJABONE
JULIE 2015SAFEX-PRYS (SOOSMETOPSTEL)
R2 000R/TON
R4 800R/TON
R5 000R/TON
HUIDIGEPRODUSENTPLAASHEKPRYSEVIRDIE
BESTEGRAAD (R/TON) (SAFEXMINBEMARKINGS-
KOSTE)
R1 751R/TON
R4 496R/TON
R4 941R/TON
Beplanningsopbrengs (ton/ha)
3
4
1,25
1,75
1,25
1,75
Brutoproduksiewaarde (R/ha)@ ‘ngemiddeldeprys
5 455
7 273
5 619
7 867
6 176,25
8 646,75
Direk toedeelbare veranderlike koste (R/ha)
Saad
654,46
799,89
340,28
340,28
333,28
444,37
Kunsmis
1 180,00
1 489,20
888,00
1 109,60
1 116,20
1 380,20
Kalk
293,04
293,04
293,04
293,04
293,04
293,04
Brandstof
1 035,83
1 072,82
860,86
886,33
966,35
991,83
Reparasie
552,17
558,30
475,60
478,67
493,12
496,18
Onkruiddoders
399,63
399,63
353,11
353,11
363,00
363,00
Plaagdoder
110,71
121,88
57,65
57,65
221,10
221,10
Insetversekering
102,43
136,58
109,57
153,40
120,44
168,61
Graanprysverskansing
508,08
574,68
240,10
263,02
257,97
293,71
Oesversekering
120,01
160,01
123,62
173,07
342,16
479,03
Losarbeid
-
-
96,00
96,00
-
-
Produksiekredietrente
247,82
280,30
191,89
210,21
225,33
256,55
Totaledirek toedeelbare veranderlike koste (R/ha)
5 204,18
5 886,34
4 029,72
4 414,37
4 731,99
5 387,63
Totaleoorhoofse koste (R/ha)
2 205,54
2 205,54
1 818,00
1 818,00
2 033,30
2 033,30
Totale kosteper hektaar voor fisiesebemarking
(R/ha)
7 409,72
8 091,88
5 847,72
6 232,38
6 765,30
7 420,94
Totale kosteper ton voor fisiesebemarking (R/ton)
2 469,91
2 022,97
4 678,18
3 561,36
5 412,24
4 240,54
Totalebemarkingskoste (R/ton)
249,00
249,00
304,00
304,00
59,00
59,00
VerwagteminimumSafex-prys sonderwins
2 718,91
2 271,97
4 982,18
3 865,36
5 471,24
4 299,54
Safex-prys Julie 2015 (soosmet opstel)
2 000,00
2 000,00
4 800,00
4 800,00
5 000,00
5 000,00
TABEL 1: PRODUKSIEJAAR 2014/2015 – VERANDERLIKE KOSTE, TOTALE OORHOOFSE KOSTE EN TOTALE BEMARKINGSKOSTE VIR DIE
WESTELIKE STREKE, BYVOORBEELDDIE LICHTENBURG-AREA.
SOMERGRAANWINSGEWENDHEID
1...,84,85,86,87,88,89,90,91,92,93 95,96,97,98,99,100,101,102,103,104,...148
Powered by FlippingBook