SA Graan September 2014 - page 96

September 2014
94
PRODUSENTEPRYSRAMINGVIRDROËLAND
BT-MIELIES
SONNEBLOM
SOJABONE
JULIE 2015SAFEX-PRYS (SOOSMETOPSTEL)
R2 000R/TON
R4 800R/TON
R5 000R/TON
HUIDIGEPRODUSENTPLAASHEKPRYSEVIRDIE
BESTEGRAAD (R/TON) (SAFEXMINBEMARKINGS-
KOSTE)
R1 728R/TON
R4 491R/TON
R4 937R/TON
Beplanningsopbrengs (ton/ha)
4,0
5,0
1,5
2,0
1,5
2,0
Brutoproduksiewaarde (R/ha)@ ‘ngemiddeldeprys
7 176,75
8 970,94
6 736,50
8 982,00
7 405,50
9 874,00
Direk toedeelbare veranderlike koste (R/ha)
Saad
727,18
799,89
388,89
437,50
476,06
476,06
Kunsmis
1 956,40
2 420,50
1 172,19
1 512,92
797,55
1 018,40
Kalk
440,00
440,00
146,52
146,52
146,52
146,52
Brandstof
1 223,66
1 260,65
1 192,72
1 229,72
1 097,48
1 122,96
Reparasie
733,48
739,61
704,90
707,96
683,76
686,82
Onkruiddoders
556,98
556,98
613,16
613,16
230,94
230,94
Plaagdoder
20,41
20,41
20,41
20,41
345,00
345,00
Insetversekering
134,78
168,48
131,36
175,15
144,41
192,54
Graanprysverskansing
702,04
780,95
317,94
355,55
281,60
311,68
Oesversekering
272,72
340,90
269,46
359,28
592,44
789,92
Losarbeid
-
-
120,00
120,00
120,00
120,00
Produksiekredietrente
338,38
376,42
253,88
283,91
245,79
272,04
Totaledirek toedeelbare veranderlike koste (R/ha)
7 106,02
7 904,78
5 331,42
5 962,06
5 161,53
5 712,87
Totaleoorhoofse koste (R/ha)
2 108,56
2 108,56
2 022,37
2 022,37
1 870,70
1 870,70
Totale kosteper hektaar voor fisiesebemarking
(R/ha)
9 214,58
10 013,35
7 353,79
7 984,44
7 032,23
7 583,57
Totale kosteper ton voor fisiesebemarking (R/ton)
2 303,65
2 002,67
4 902,53
3 992,22
4 688,15
3 791,78
Totalebemarkingskoste (R/ton)
272,00
272,00
309,00
309,00
63,00
63,00
VerwagteminimumSafex-prys sonderwins
2 575,65
2 274,67
5 211,53
4 301,22
4 751,15
3 854,78
Safex-prys Julie 2015 (soosmet opstel)
2 000,00
2 000,00
4 800,00
4 800,00
5 000,00
5 000,00
TABEL 3: PRODUKSIEJAAR 2014/2015 – VERANDERLIKE KOSTE, TOTALE OORHOOFSE KOSTE EN TOTALE BEMARKINGSKOSTE VIR DIE
SENTRALE STREKE, BYVOORBEELDDIEBOTHAVILLE-AREA.
Slegsdeurallekoste tebereken, kan ‘nsinvollebesluit virvolhoubare
produksie geneemword. Vervolgens moet vasgestel word hoeveel
geldnodig isomdievasteenveranderlikekostevandieonderneming
tedek enwatter vertakkings hoeveel daarvangaanbydra.
Veranderlike koste
Die veranderlike koste is gewoonlik daardie koste wat maklik met
die vertakking geassosieer word en verander soos daar meer
of minder van die inset gebruik word. In die gewasvertakkings
sal veranderlike koste bestaan uit, byvoorbeeld saad, kunsmis,
onkruiddoder en diesel. Uit die meegaande tabelle is dit duide-
lik dat bemesting die grootste komponent van die veranderlike
kosteuitmaak.
Vaste koste
Die vaste of oorhoofse koste is gewoonlik uitgawes wat aangegaan
moet word of daar geproduseer word of nie. Voorbeelde van vaste
koste is salarisse, huur, lewenskoste, water en elektrisiteit en nog
velemeer. Hierdie kostemoet by die veranderlike koste per hektaar
getel wordomdie totaleproduksiekoste tebereken.
Westelike produserende streek
In Tabel 1 word die produksiekoste van Bt-mielies, sonneblom en
sojabone indiewestelike streek vir die komende seisoengetoon.
Produksiekoste vandroëland-GM-mielies (Bt)
In die eerste kolom van Tabel 1 word die begrote produksiekoste
van Bt-mielies vir die 2014/2015-produksieseisoen uiteengesit.
In die tabel word die produksiekoste van ‘n 3 ton/ha- en 4 ton/ha-
opbrengsmikpunt ten toon gestel. Die totale veranderlike koste vir
‘n 3 ton/ha opbrengs beloop ongeveer R5 204/ha vir ‘n Bt-
mieliekultivar. ‘n Berekende vaste koste van R2 206/ha word byge-
tel om ‘n totale produksiekoste van R7 410/ha onderskeidelik daar
te stel.
‘n Julie 2015 Safex-mielieprys van R2 000/ton is gebruik, wat min
of meer R1 751/ton in die produsent se sak sal beteken ná inagne-
ming van die liggingsdifferensiaal, hanteringskoste en bemarkings-
kommissie.
Indien hierdie prys teen die begrote insetkoste realiseer, moet die
produsent vir ‘n Bt-mielie ‘n minimum van ongeveer 4,5 ton/ha
stroopomgelyk tebreek.
Let daarop dat Graan SA se begrotingsmodel volledig is en
grotendeels alle koste in ag neemwat deur produsente aangegaan
kanword. Indien ‘nopbrengs van3 ton/habehaal word, sal ‘nSafex-
prys van R2 719/ton vir ‘n Bt-mielie nodig wees om gelyk te breek.
Dit is duidelik dat winsgewende mielieverbouing onder druk is en
produsenteword aangeraai omhulle sommedeeglik temaak.
OP PLAASVLAK
Bestuurspraktyke
SOMERGRAANWINSGEWENDHEID
1...,86,87,88,89,90,91,92,93,94,95 97,98,99,100,101,102,103,104,105,106,...148
Powered by FlippingBook