91
OP PLAASVLAK
Graan SA/Sasol fotokompetisie
– Ian Haggerty 2015
Drie proewe is uitgelê by mnre Danie Minnaar (Kroonstad), Lourens
van der Linde (Wesselsbron) en Thabo van Zyl (Losdoorns) met
Carel Koch as koördineerder. Monokultuurmielies en wisselbou
van mielies met sojabone of voersorghum is met mekaar vergelyk
onder twee bewerkingstelsels, naamlik diep skeurploeg (rip-op-ry)
en verminderde bewerking.
In hierdie artikel (en die artikel [Deel 4] op bladsy 90) word die
resultate van die 2013/2014 tot 2015/2016-seisoene bespreek.
Agronomiese praktyke op proewe
Tabel 1
op bladsy 89 bevat ‘n opsomming van agronomiese prak-
tyke wat op die proewe gevolg is. Uit die tabel kan die behandelings
soos volg saamgevat word:
Wisselboustelsels
Mielies in wisselbou met sojabone of voersorghum met monokul-
tuurmielies as kontrole.
Bewerkings
Alle sekondêre bewerkings (rolmoer, V-lem of rolstaafskoffel) plus ‘n
primêre diep (700 mm - 750 mm) tandem-skeurploegbewerking (rip-
op-ry of slegs tussen-ry-rip).
Verminderde bewerking: Slegs sekondêre bewerkings (rolmoer,
V-lem of rolstaafskoffel). Plant op vorige seisoen se mielierye. Geen
primêre skeurploegbewerking nie.
Verwysings
Bennie, ATP, Hoffman, JE en Coetzee, MJ. 1995.
Sustainable crop production on
Aeolian sandy semi-arid soils in South Africa
. African Crop Science Journal 3(1):
67 - 72.
Gentry, LE, Below, FE, David, MB en Bergerou, JA. 2001.
Source
of the soybean N credit in maize production
. Plant and Soil 236:
175 - 184.
Koch, CD. 1974.
Die invloed van sekere bewerkingsmetodes en bemestingpla-
sing op die mielieopbrengs op Viljoenskroon en bleeksandgrondseries
. Crop
Production 3: 57 - 59.
Liebenberg, AJ. 2012.
Sojaboonproduksiehandleiding
. LNR-Instituut vir Graan-
gewasse, Potchefstroom. 159 pp.
Loubser, HL en Nel, AA. 2004.
Productivity and stability of grain yield in maize
and sorghum as affected by rotational cropping systems in the north western
Free State
. S. Afr. Tydskr. Plant Grond 21(2): 80 - 84.
Nel, AA. 2005.
Crop rotation in the summer rainfall area of South Africa
. S. Afr.
Tydskr. Plant Grond 22(4): 274 - 278.
Varvel, GE en Wilhelm, WW. 2003.
Soybean nitrogen contribution to corn and
sorghum in Western Corn Belt rotations.
Agron J. 95: 1 220 - 1 225.
Navorsing op watertafel-
sandgronde (Deel 3)
Deel 1 en Deel 2 van die artikel het in die
Augustus-uitgawe van
SA Graan/Grain
verskyn.